Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Thymes Inn

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 17 resensies vir Three Thymes Inn
Netheid
4.1/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5
Johannes J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi gastehuis wat op standaard is.

Baie mooi interessante oornagplek en is vriendelik ontvang deur Reneé. Cinnamon kamer netjies en skoon. Die skuifdeur kan nie behoorlik sluit nie en sal aandag moet kry asb. Voorstel: Seep om breekware te was en 'n waterlek op die dak. Die ontbyt was heerlik en smaaklik. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Thymes Inn se terugvoer

Hi Johannes. Baie dankie vir jou opregte terugvoering. Ons waardeer die konstruktiewe kritiek. Ons is dankbaar dat julle lekker gebly het en die ontbyt geniet het.

Ons gee definitief aandag aan die deur wat moeilik sluit asook die kondensasie op die plafon.

Ons hoop om julle gou weer te sien!

Vriendelike groete
Nicky

Three Thymes Inn
Johannes P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A joyful moment.

With the exception of a little frog under our bed, everything was perfect. The place was clean, and the breakfast in the morning was nice. The customer service was also excellent. There is, however, a need to improve WiFi as it was poor all the time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Thymes Inn se terugvoer

Hi Johannes. Thank you for your honest review. We really appreciate that. We will definitely try to "rehomen" the frog, as we haven't named it just yet .
As for the WiFi, maybe you didn't connect to the right router? I was there now and got 100% reception. But thank you for pointing it out. I will make sure in the future all our guests know that we have 3 routers on the property to choose from.

Warm regards and hoping to see you soon!
Nicky & Staff @3XINN

Three Thymes Inn
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaycee V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaycee V
Enkelreisiger

Lekker dankie.

Ek het lekker gebly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megun W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Megun W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was nie behoorlik ontvang nie en ons het maar die sleutel in die eenheid gelos toe ons uit is, want niemand het ons uitgesien nie. Daar is nie 'n ontvangs of enige iets nie.

Ons het nie die eenheid ontvang wat ons bespreek het nie. Ons eenheid het ook glad nie warm water gehad nie, ons moes by ander eenhede gaan stort/bad neem. Ons eenheid het ook nie krag gehad nie, so ons kon nie die fasiliteite gebruik nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Thymes Inn se terugvoer

Hi Megun. My opregte verskoning vir jou aaklige ondervinding. Ek sal defnitief probeer uitvind hoe en wat het gebeur. Kan nie glo jy was sonder elektrisiteit nie! Ons is op solar (noloadsheddingjipppieee!) en alhoewel ons in GURE weer die kragopwekker moet aansit, gebeur dit gewoonlik in die nag of op tye waar dit nie ons gaste affekteer nie. Ek sal waardeer indien jy vir my meer detail kan aanstuur of my toestemming verleen om direk met jou daaroor te kommunikeer.
Ons warm water en stowe is op GAS. As die bottel onklaar was, kon jy binne 5 minute gehelp gewees het as jy my net sou bel! Ons het TEN ALLE TYE genoeg gas op die perseel!
Ons poog om ons plekkies perfek skoon en higienies te he vir ons gaste. Ek sal meer detail van jou af waardeer aangesien jy ons 'n 2/5 gee vir "CLEANLINESS"?
Ons ontvangs is by die MAKUKU waar daar ook ontbyt gemaak en bedien word. Dit is skaars 10 meter van waar julle gebly het. Ek kan nie verstaan dat julle nie met my kontak kon maak nie. Weereens net 'n oproep ver indien ENIGE van my gaste ENIGE tyd iets versoek.
Lyk my net mooi NIKS het goed verloop vir julle nie..... wat ek eerlikwaar baie eienaardig vind.
Groete
Nicky & Personeel.

Three Thymes Inn
Jolize K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, netjies skoon!

Lekker gebly. Vriendelik onthaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis F
Gesin met tieners

Kamer 1 het baie sleg na rook geruik.

Ons het dit onder ontvangs se aandag gebring toe ons vertrek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Thymes Inn se terugvoer

Goeienaand Louis.
Ek is baie jammer oor julle ondervinding met die kamer. Ek sal onmiddelik ondersoek instel. Daar word geensins rook toegelaat nie, maar met slegte weer (koud, reënweer) vind ons dat mense dit ongelukkig wel doen. Hulle word natuurlik onmiddelik gevra om die perseel te verlaat. Baie dankie in elk geval vir julle 4/5 resensie. Dit klink darem of ons iets reg gedoen het.
Groete Nicky en Personeel.

Three Thymes Inn
Paul V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Besigheidsreis

Baie lekker en gerieflik.

Goed toegeruste eenheid, baie netjies en skoon. Goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Thymes Inn se terugvoer

Goeiedag Paul, baie dankie vir julle lekke review. Dit se genoeg. Baie groete. Nicky

Three Thymes Inn
Jeanette P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette P
Saam met vriende

What a lovely B&B!

We had a lovely stay at Three Thymes Inn, the rooms were very comfortable and had everything we needed, and the host was very friendly and accommodating. Would recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Thymes Inn se terugvoer

Hi Jeanette,
Thank you so much for your honest review. We are grateful that you have picked up on our hard work!
Hoping to see you again.
Blessings, Nicky & Staff.

Three Thymes Inn
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David J
Saam met vriende

Three Thymes Inn was legit die geld werd.

Dit was mooi, netjies en veilig. Ons het baie gemaklik daar gebly. Die kamer was baie netjies en mooi. Alles wat ons kon benodig was daar. Die ontbyt was ook baie goed. Dit was lekker stil en hulle is bereid om plan te maak met loadshedding as jy dit nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Thymes Inn se terugvoer

Baie baie dankie vir die opregte resensie. Ons is bly om te hoor mense bly lekker. Baie groete. Nicky en personeel.

Three Thymes Inn
Werner F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner F
Saam met vriende

Nie sleg nie!

Kort kuier, maar lekker. Die waaier het ongelukkig nie gewerk nie, maar andersins was dit aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim.

Lekker ruim veilige woning, uit die gedruis van die stad terwyl jy nog in die stad is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great.

We had a good night rest. It was great in general. Will use them again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carin M

Die verblyf was gerieflik en naby ons funksie wat ons moes bywoon.

Ons kamers was mooi gemeubileer en skoon. Ongelukkig was daar 'n storm en die krag was uitgeslaan. Die hek kon nie toemaak nie, daar was geen water en ons het een kersie gehad. Ek stel voor hulle belê in 'n kragopwekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Thymes Inn se terugvoer

Hallo Carin

Eerstens wil ek om verskoning vra vir die ongerief tydens julle verblyf by ons. Tweedens 'n bietjie perspektief oor genoemde aand van hoeveld donderstorms......

Die krag is uit om 20H45 - aan 00H50
U kom terug om 11H15 vanaf u funksie.
U stuur sms om my te se die tweede hek wil nie toe. Daar word niks genoem van 'n waterprobleem nie.

Daar was egter krag (en water) met u aankoms, asook die volgende oggend.
Daar is 'n kragopwekker op die perseel. Dit word juis gebruik vir water toevoer. Dit kan ongelukkig nie die heeltyd hardloop nie, en word juis gebruik vir sulke gebeure. (ek het 11H00 reeds geslaap)

Ek voel regtig jammer oor die miskommunikasie en voel dit kon opgelos geword het. My voorneme is om vir SEKER te bele in 'n solarsisteem wat ons totaal onafhanklik van ESKOM gaan maak. Ek het reeds kwotasies ingekry en dit kan net nie meer anders nie. Soos ek nou hier sit op 'n vrydagaand is hier ladswaye beurtkrag.

Dankie in elk geval vir jou terugvoer. Ek sal omstandighede rondom kragonderbrekings beter kommunikeer in die toekoms. Jou bydrae help om kommunikasie met gaste op te skerp en sodoende beter diens te lewer.

Baie groete.

Nicky

Three Thymes Inn
Vanaf R950
R950 R713
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R713
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R713
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 28B, Tierpoort, Pretoria-Oos, 0035, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN5b7nnUxE9RiAkCSPlhZwMRlWpdQC1bW1ljnmTC2kl0NxhWTuj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R713 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Plot 28B Tierpoort 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.89668988649 28.389604021984
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem