Rosetta Akkommodasie by Threeways Getaway | LekkeSlaap
+33
+33

Threeways Getaway

36 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R300 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R103, 3 km from Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Threeways Getaway bied rustige en gerieflike akkommodasie in 'n plaas-omgewing aan die oewer van die Mooirivier met 'n asemrowende uitsig oor die Giants Castle-bergreeks. Verruil die gedruis van die stad met die rus en vrede van die platteland, wat net elke nou en dan onderbreek word deur die jakkalse en hoenderhane.

Threeways bied volledig toegeruste selfsorgverblyf. Threeways is spesiaal ontwerp om gesinne wat op vakansie gaan te akkommodeer, met al die geriewe wat jy sal benodig om die kinders besig te hou en aan ouers 'n regte vakansie te bied.

Threeways Getaway is gerieflik langs die R103 geleë, net 3 km van Rosetta af en ook naby al die hoofroetes wat na die Midlands Meander lei. Geniet bootritte, swem, visvang en binnebandry-geleenthede op die Mooirivier.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 36 resensies vir Threeways Getaway
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Off the R103, 3 km from Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Threeways Getaway het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R103, 3 km from Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE1N2UzZjM1LTIxYzgtNDRiYy1iNzE3LWQ5MTY0NWJhNTEyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R300  per nag (vir 2 persone) 36 5 1 5 Off the R103 3 km from Rosetta 3301 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.27502285403 29.973851271164
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za