Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thronwood Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir Thronwood Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Christiaan S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S

Lekker in die bos met gemaklike slaapplek.

Die opset is fantasties vir 'n groep van 20 mense. Alles vir jouself en jou mense. Doodse stilte met net die natuur. Alles is daar vir kos maak en genoeg yskaste om verversings in koud te hou. Beveel die plek ten sterkste aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritha S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Maritha S
Saam met vriende

Kuier lekker, maar grillerig gevoel vir beddegoed, matjies en sommige mure.

Ek is letterlik uitgetrap deur Michelle omdat ek my betaling aan die webtuiste gemaak het en nie aan haar persoonlik nie. Dit was toe ek haar die dag voor die tyd gebel het om navraag te doen oor die permit. Ek moes haar direk betaal omdat hulle haar nie betyds betaal nie. As kliënt is dit nie my besigheid nie. Buitendien was ek kontraktueel verbind om die webtuiste te betaal. Die beddegoed is afgeleef. Nie gestryk nie en pas nie altyd by die grootte van die bed nie. Ook ongestryk lyk nie aptytwekkend nie. Die matjies in badkamers en in kamer ongewas en vuil. Mure ook vuil - veral in kombuis. Stoele lendelam. Lekker leefarea, kombuis goed toegerus en 2 personeellede vriendelik en hulpvaardig. Die plek lyk afgeleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda G

Amazing view, well-equipped lapa and boma, sparkling pool.

Thornwood Lodge has an amazing view and is a great place for a group of family or friends to spend a few days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jason W

Baie netjies, werk goed vir 'n groot groep, lekker leefruimte en braai-area.

Ons het baie lekker gebly by die venue. Alles was in orde en werkers was almal vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R5 000
R5 000 R3 333
per nag (plek vir 17)
Vanaf R5 000
R5 000 R3 333
per nag (plek vir 17)
Vanaf R5 000
R5 000 R3 333
per nag (plek vir 17)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plaas 19 Diepdrif-weg, Cyferfontein, Mabula-distrik, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf257189ae0b429e589c632c4b88c46b0e70eb3ebc19120a73da8ad1a977346576b3ebc5dbb029145f868eac5bae3ac1488db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 000 nouVanaf R3 333 per nag (plek vir 17) 4 5 1 5 Farm 19 Diepdrif Road, Cyferfontein Mabula District 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -24.769148486027 28.014207211527
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem