LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Thula at Connor | LekkeSlaap
+11

Thula at Connor

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Thula at Connor
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hennie B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Gesin met klein kinders

Kort kuier, rustige area en netjiese kothuis.

Sien sterre.

Tania B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania B
Gesin met tieners

Rustig en ontspannend.

Baie netjies en skoon. Baie vriendelike diens. Uittrekbank slaap net baie ongemaklik en 'n deur by die badkamer sou beter werk. Sal enige tyd weer hier oorslaap.

Madeleine G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine G
Enkelreisiger

5 ster-verblyf! Dankie.

5 ster-verblyf! Ons kom weer! Baie dankie.

Alna D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alna D
Gesin met tieners

We enjoyed our visit to Bloemfontein very much.

Everything was perfect. We would recommend Thula at Connor for an overnight stay.

Paul H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H
Enkelreisiger

Hidden gem.

Awesome plek!

Thula at Connor's terugvoer

Baie dankie Paul!

Thula at Connor
Simone R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone R
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly en geëet!

Vriendelik en gasvry, amper gevoel asof ons vir hul kom kuier het in plaas van net akkommodasie. Die plekkie is oulik en netjies ingerig. Ons het ook 'n aandete bestel wat heerlik was!

Wilma D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma D
Gesin met tieners

Gerieflik, goed ingerig, baie vriendelik ontvang en akkommoderend.

Dit was heerlik om by Thula at Connor tuis te gaan. Ons het iets daar agtergelaat en die eienaar het dadelik ingestem om dit aan ons te pos. Ons addisionele gas is maklik geakkomodeer. Die plekkie is pragtig ingerig met baie komberse en 'n verwarmer.

Maryna S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna S
Saam met vriende

Perfek, baie dankie!

Baie dankie vir jul wonderlike gasvryheid, en daai melktert-muffins was iets besonders!

Desiree V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree V
Gesin met klein kinders

Rustige tuinwoonstel agter mense se huis.

Baie oulike mense wat gasvry was en sommer ons gemaklik laat voel het. Baie mooi toegeruste kamer. Goeie oornagstop op pad Pretoria toe. Dalk net 'n bord voor huis wat sal help om plek beter te kry.

Braam K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, bekostigbare verblyf.

Baie billike blyplek. Netjies, skoon en goed geleë. Gasvrou baie vriendelik. Kan dit ten sterkste aanbeveel.

Annelise F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise F
Gesin met klein kinders

Veilig en gerieflik

Baie lekker gebly en gasvrou was werklik baie bedagsaam.

Peter N - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value.

Free standing clean one bedroom apartment. Comfortable bed and nice linen. Safe and secure parking. Quite area. Close to local mall. Ideal for overnight or short stay. Friendly and attentive hostess. Good value.

Ncumisa D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ncumisa D
Saam met vriende

Accommodation was perfect for our stay, people were friendly, everything was perfect.

We enjoyed our stay at Thula at Connor and will recommend the venue to friends. Received a warm welcome.

Andre D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly, sal enige tyd weer daar bespreek.

Ideale oornagplek op pad Kaap toe. Skoon eenheid met baie vriendelike gashere.

Iwan D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iwan D
Gesin met klein kinders

Alles was 100%.

Het die verblyf baie geniet. Baie vriendelike en behulpsame mense op wie jy kan staat maak. Sal die plek met graagte aanbeveel.

Wony D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wony D
Gesin met klein kinders

Klein en gerieflik.

Mooi plekkie met vriendelike gasvrou en gasheer. Gerieflik vir enkel aand.

Byron B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Byron B
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Dit is so mooi en netjies daar, ons het regtig baie lekker daar gebly, sal definitief weer daar gaan bly. Dankie weereens.

Liza S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Ons het die verblyf geniet.

Thula at Connor's terugvoer

Baie dankie! Komplimente is altyd lekker .

Thula at Connor
Vanaf R950
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Connorlaan 17, Westdene, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiYmE2NjU3LTdjYTYtNDk4OC04Njg1LTYwMzM5ZjI2MjU2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 5 persone) 18 5 1 5 17 Connor Avenue Westdene 9300 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.101512039206 26.209093658254
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!