Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thula Private Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Thula Private Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Kobus B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Die eenheid is baie netjies en die terrein kry 10 uit 10 vir netheid. Die grondpad van 4 km vanaf die dorp na die lodge is egter redelik swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thula Private Lodge se terugvoer

Thank you very much for staying at Thula. We hope to see you again.

Thula Private Lodge
Benand E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Benand E
Gesin met tieners

Ons het lekker gebly, maar die eenheid was nooit gediens (skoongemaak) tydens die 6 dae nie.

Ons het lekker gebly, maar die eenheid was nooit gediens: vloere was nie gevee, vullisblik nie leeggemaak, ekstra toiletpapier nie verskaf. WiFi was af tydens beurtkrag. Geen water tydens beurtkrag; kon dus nie toilet gebruik tydens beurtkrag nie. Onder afdakparkering is nie geskik vir voertuie met dakrakke of hoë voertuie nie - dak baie laag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frances R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en baie hulpvaardige diens. Baie netjies en skoon. Sal definitief weer by Thula Private Lodge bly.

Die huisies het hulle eie braai op elke stoep met 'n uitsig oor die veld. Goed toegerus. Hout word verskaf vir braaigeriewe. Baie mooi swembad en lapa gedeelte om by af te koel. Die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thula Private Lodge se terugvoer

Good day Frances,
Thank you very much for your stay. We are glad that you like the place and we look forward to seeing you another time.
Kind Regards

Thula Private Lodge
Marc W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutly fantastic.

Peace and quiet. attention to detail in the wonderful garden surroundings. Lovely walking paths. We really had a fantastic time and the best of all was there was no TV. Yeah.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thula Private Lodge se terugvoer

We are glad that you enjoyed your stay and we look forward to seeing you again. Thank you so much and Merry Christmas.

Thula Private Lodge
Ané A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ané A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very Neat, Very friendly staff and owner, Beautiful.

I would recommend Thula Lodge anytime. Thank you so much Kevin and his team for our wonderful stay. You guys will definitely see us again. The self catering houses have everything you need and even more. This was great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekboomstraat, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc94bb11222c11e41e8e4d5a2d07cc648072bed119497f4441ffc6889e94c8b2133923b61a279410afe1953fbe69a5a5dd41e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Spekboom Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -23.88457437497 31.12560096732
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem