Thula Thula Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Apr 2019 tot 31 Jul 2019.

Beskrywing

Thula Thula Lodge is 'n unieke, veilige hawe, slegs 'n halfuur se ry buite Pretoria. Die lodge is naby Cullinan Diamantmyn, Mooi Poort Gholfbaan en Roodeplaatdam, wat ’n heerlike plek vir visvang en kanovaart is.

Thula Thula Lodge bied 'n volledige buitelug-ervaring met 5 selfsorg-eenhede en konferensiegeriewe wat ook vir selfsorg toegerus is. As gevolg van die omgewing en uitstaande selfsorg-funksiegeriewe, is Thula Thula Lodge ook 'n uitsonderlike trou- en jaareindfunksie-venue.
Die lapa is ideaal vir verskeie aangeleenthede en funksies en sluit 'n kombuis en ablusiegeriewe in.

Thula Thula Lodge is in die noordooste van Gauteng en is maklik bereikbaar vanaf Johannesburg, slegs 45 minute van Tshwane op die N1 en die N4. Die winkelsentrum is maklik bereikbaar van die lodge af. Daar is selfs 'n ysskaatsbaan en teaters slegs 10 km weg, en 'n casino sowat 50 km van ons af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thula Thula Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R880 R748 per nag (plek vir 4)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Apr 2019 tot 31 Jul 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za