Hazyview Akkommodasie by Thulamela Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+60

Thulamela Bed and Breakfast

Cottages
Vanaf R1 590
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke houtkothuis by Thulamela bied slaapplek vir 2 persone - dit is ideaal vir paartjies wat smag na 'n stil tydjie ver van alles af. Toegerus met 'n privaat Jacuzzi op 'n dek met 'n braaiplekkie langsaan. Volledig toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eenheid word daagliks skoongemaak. Ontbyt is ingesluit!

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 590
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40 Hazyview - Witrivier Pad, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 16
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZnjUv44PmI0SXqQ4atNSo1h0Nwj5Rnav9Q69WQdYYQbMYUwQWC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 590  per nag (vir 2 persone) 79 5 1 5 R40 Hazyview - White River road Hazyview 1242 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.062451189514 31.119895577431
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za