Port Elizabeth Akkommodasie by Thunzi Bush Lodge & Country Lodge | LekkeSlaap
+69

Thunzi Bush Lodge & Country Lodge

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Maitland-weg, Thunzi Bush Lodge, Port Elizabeth, 6018, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 395 R1 116 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Thunzi Bush Lodge & Country Lodge is in 'n rustige toevlugsoord van kuswoud en bosveld geleë, en bied plattelandse selfsorgverblyf 30 km van Port Elizabeth se middestad af. Port Elizabeth merk die begin van die Tuinroete.

Verblyf word in 6 bekoorlike selfsorg-hout-chalets met slaapplek vir 6 gaste gebied. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en 'n kombuis wat volledige toegerus is. Daar is wasgoedgeriewe en 'n daaglikse skoonmaakdiens word voorsien.

Gaste kan langs die swembad ontspan, die vriendelike personeel geniet, piekniekmandjies bestel of van die ander doendinge aanpak.

Die lodge maak hoofsaaklik voorsiening vir reisigers wat op soek is na 'n rustige omgewing, staproetes in die woude en langs die strand, visvangplekke en voëlkykgeleenthede. Die staproetes rondom die lodge kronkel deur die digte inheemse kuswoud wat 'n tuiste bied vir verskeie voëlspesies en soogdiere soos bosbokke, blouduikers en blouape. Die lodge is ook naby die Addo-olifantpark en Shamwari-wildreservaat waar Afrika se Groot 5 gewaar kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Thunzi Bush Lodge & Country Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Maitland-weg, Thunzi Bush Lodge, Port Elizabeth, 6018, Oos-Kaap
  • Gaste dink Thunzi Bush Lodge & Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Port Elizabeth Oos-Kaap
was R1 395
Vanaf R1 116
per nag (plek vir 2)
was R1 395
Vanaf R1 116
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Maitland-weg, Thunzi Bush Lodge, Port Elizabeth, 6018, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAkNHKTfN8cxF348kTKD2tFARDTvT1EtDSEQlynkUoHLvu30GXm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 395, nou Vanaf R1 116  per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Maitland Road Thunzi Bush Lodge 6018 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -33.975931226641 25.319463014603
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za