Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thwane Bush Camp

Tentekamp

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 25 resensies vir Thwane Bush Camp
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Gerhard V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lekker kamp met gasvrye en opregte gesinsmense.

Die kampterrein was lekker weggesteek in die bos. Die sterre het ons vergesel. Die gasvryheid is verwelkomend en die mense hier het 'n hart vir hul medemens. Die natuur daar is verbasend en daar is baie aktiwiteite op die perseel. Kom vars die staproetes is lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thwane Bush Camp se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Gerhard. Dit maak ons harte warm om sulke mooi woorde te lees, baie dankie aan julle dit is altyd lekker om nuwe gate te onmoet. Ons het 'n "saying" Arriver as guests and leaf as friends".

Hoop om julle weer te sien.
Groete Awie en Linda

Thwane Bush Camp
Shaw B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaw B
Gesin met klein kinders

Lekker plek!

Ons het in die Thwane Bush Camp tuisgegaan in 'n tent. Die tent het sy eie yskas gehad, asook 'n ketel, braaiplek en kombuisware. Ons het net opgedaag met hout, kos en klere. Die kinders het lekker geswem en ons kon rondstap. Die tent was knus en die beddens gemaklik. Ons het dit baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thwane Bush Camp se terugvoer

Hallo Shaw, baie dankie vir die review. Ons is baie bly julle het dit so baie geniet by ons en hoop om julle weer spoedig te sien.
Ons is konstant besig om die kamp beter en gemaklikker te maak so hierdie terugvoer bewys aan ons dat dit wat ons doen in die regte rigting wys.

Groete
Awie, Linda en die Thwane span

Thwane Bush Camp
Marais B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marais B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende kampterrein. Vriendelik en gasvry.

Pragtige natuur vir kamp en ontspanning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thwane Bush Camp se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap ons waardeer dit baie. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete Linda

Thwane Bush Camp
Marius C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marius C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelukkig, nie waarde vir geld nie.

Tent was nie mooi skoongemaak nie. Spatsels teen die tent in die badkamer en spinnekopwebbe orals in die hoeke. Daar is nie gesê dat daar geen krag is nie. Daar is groot gate in die tent se deur en die zip het nie gewerk nie. Die volgende dag is dit nie skoongemaak nadat daar gesd is dat die verblyf elke dag skoongemaak word nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was mal daaroor.

Ons het ons besoek geniet. Awie gaan uit sy pad om te sorg dat alles reg is. Dis een van die plekke wat ons weer sal besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne M
Saam met vriende

Awesome gewees!

Dankie Awie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey L
Saam met eggenoot / lewensmaat

So peaceful.

Good for your soul and mind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V
Saam met vriende

Thanks for a wonderful weekend away!

Thanks for making our stay a wonderful weekend away. Thank you for your good service and friendly staff!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thwane Bush Camp se terugvoer

Hallo Madeleine, dankie vir die review.
Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom.

Thwane Bush Camp
Cherise E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise E
Saam met vriende

Natuurlewe op sy beste - rustig.

Vriendelikste mense, sal beslis weer gaan. Tente is netjies, alle basiese kombuisgoedjies is tot jou beskiking. 'n Groter swembad sal nie 'n slegte idee wees nie. Regtig 'n belewenis. Kan nie wag om weer te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sizo M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sizo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great and relaxing stay

My partner and I visited the bush camp during new year's time and I can say that our stay was more than we expected. The host was great, very accommodating and a positive person that made the stay even warmer. The hike was superb, besides getting a little lost, with beautiful views and a calming environment. Advice would be to bring a lot of mosquito repellent, because those little critters were brutal. Other than that, it was a very clean and comforting time. A great place to unwind and get away from the city noise and technology.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sarie M

Gerieflike keuse vir ons doel.

Die solar ligte het aanvanklik nie gewerk, maar is dadelik vervang en die lampie was nie gelaai nie. Dalk net aandag en toetsing nodig voor gaste arriveer. 'n Klein sakkie komplimentere hout sal die boservaring met aankoms in- groet. Staproete merkers afwesig van Nguni kamp. Vriendelike ontvangs en diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jano D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jano D
Saam met vriende

Van my gunsteling plekke.

Sal enige tyd weer gaan. Bosveld op my voorstoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker selfsorgeenheid.

Baie lekker self sorg eenheid, sal in groepe moet doen om ander geraas makers te elimineer. Iets om te moet doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top veblyf.

Was meer as wat ons verwag het, dit was die bedrag werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanka B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanka B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plek om te gaan as jy wil onstpan.

Vriendelike eienaar en staf. Baie rustig en lekker om te ontspan. Voel helemal veilig. Sal definitief weer gaan. Was die prys die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig en weg van die stadsgewoel.

Baie lekker gekuier. Weg van alles soos ek dit wou hê. Hier kan jy lekker stap en net chill. Vat maar jou mier gif saam (hulle dra jou weg). As julle alleen in die kamp is, is die potte en panne genoeg (gemeenskaplike kombuis in lapa). Sal voorstel as jy meer wil hê as die broodnodigste basiese toerusting, bring maar jou eie saam. Veral DC beligting en 'n ketel vir die kole. Los maar jou lang slap Mercedes by die huis en pak jou bakkie, die pad is plaaspad! Sal beslis weer hier kom ontlaai van alles en weer moed skep vir die dag van môre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqui A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Friendly staff. Lovely tranquil venue. Advise checking gas bottles - our were empty. Great stay overall. Would happily stay there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker.

Vriendelike personeel, rustige plek. Sal voorstel hulle kyk na die gasbottels aangesien ons s'n leeg was. Baie lekker gebly. Sal graag weer gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shawn M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Shawn M
Saam met vriende

Gemiddelde na swak plek.

Thwane Bush camp het swak ontvangs. Vir sy gaste. Baie van die fasiliteite is swak of bestaan nie. Daar was slegs een TV by hoofkamp en is deur personeel gebruik en kon nie deur die besoekers gebruik word nie. Staproete was lekker en interessant. Dit is baie stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thwane Bush Camp se terugvoer

Hallo Shawn,

Baie dankie vir jou terugvoer ons waardeer dit. Die ontvangs vir ons gaste was die Desember 'n probleem aangesien ons dame wat kliënte ontvang siek was en my manne die taak saam met hulle ander verpligtinge moes doen. Jammer vir die ongerief.

Ek sal die ander punte met my personeel opneem en bespreek. Ter inligting rakende die TV - die TV en hoofkamp is nie vir die gebruik van ander besoekers wat in ander kampe bespreek is nie.

Vriendelike Groete

Stephan

Thwane Bush Camp
Chimone B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Chimone B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie goed nie.

Ons het besluit om ons vakansie kort te knip. Ons was glad nie beïndruk nie - hier was miere orals, ons kon nie eers braai sonder miere nie en die kombuisgereedskap was vuil. Daar was ook motte in die yskas en ons kon nie die jelly wat ons die vorige aand gemaak het, eers geniet nie. Ons moes self die swembad skoonmaak en nadat ons gister 'n spinnekop binne die swembad gekry het - was dit die laaste strooi. Ons moes ook met ons aankoms aanhoor dat die wild maar skaars is omdat hier so 2 maande terug gejag was, buiten die skaars wild was daar ook vir ons gesê nie 4x4 wildtrokkie se gearbox het gegroet en sal ook nie daarmee kan wild gaan kyk nie. Met ons vertrek Donderdagoggend kon net een een van ons 2 gestort het - en ook net in koue water. Daar was daarna geen water in die pype vir tandeborsel of vir 'n 2de persoon om te stort nie. Hierdie was glad nie vir ons 'n plesier nie. Die pad is aaklig en ek beveel niemand met 'n gewone kar om daar te ry nie. Vir bakkies en 4x4 is die klipheuwel 'n vulletjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thwane Bush Camp se terugvoer

Thwane Bush Camp is presies wat die naam se, 'n boskamp. Die gaste wat ons kom besoek is juis die wat 'n plek soek om weg te kom van die stad en in die natuur tyd wil kom spandeer.

Ongelukkig is daar sekere dinge wat ons nie kan beheer nie, soos insekte, veld diere en reptiele. Hulle beweeg soos hulle geprogrammeer is en ons kan ongelukkig nie elke minuut gaan skoonmaak waar hulle beweeg of tot sterwe gekom het nie. Weens die droogte wat ons tans beleef is die miere ook meer aktief as normaal en is daar niks wat ons kan doen om hulle te beheer nie. Ons spuit geen gif nie omdat dit ons drinkwater kan besmet.

Die wild beweeg vrylik op die plaas en al word daar gejag sal hulle verseker nie almal op een plek bymekaar kom nie. Almal weet dit. Ons het ook lankal ons wildsritte gestop en dit is juis nie aangedui op Travelground of Lekker Slaap se webstuistes nie.

Dit is vir my jammer dat jy nie die tyd by ons geniet het nie, maar ek glo ook ons het alles gedoen om julle tyd by ons so aangenaam moontlik te maak, soos om inkopies namens jou te doen en vir jou aan te ry. Ons doen dit graag wanneer ons in die dorp is.

Vriendelike Groete

Stephan

Thwane Bush Camp
Jacomin S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Versteekte juweel.

Ons beveel dit met ope arms aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a wonderful place.

It was quiet, everything you need is there, I just can't drive there with my car again. A bakkie or SUV would be advised.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was 'n wonderlike plek.

Dit was stil, alles wat jy sou benodig is daar. Ek kan net nie weer soontoe gaan in my kar nie. 'n Bakkie of SUV word aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coetzee S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coetzee S

Verfrissend.

Ons was 'n groep van 13 mense en het baie lekker in die "hiker's camp" gebly en saam gekuier onder die lapa. Sal beslis dit aanbeveel as jy bietjie wil ontsnap in die bos in. Maak net seker jy het 'n kar wat 'n redelike slegte grondpad kan aandurf. Ons het onder andere 'n VW Polo soontoe gery en nogal gesukkel om daar uit te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein G
Saam met vriende

Aangename kuier in 'n rustige omgewing.

Baie skoon en netjiese verblyf met behulpsame en vriendelike personeel, ideaal vir 'n rustige naweek in die bos. Daar is baie aktiwiteite in en om Parys deur die dag en brouerye, winkeltjies, restaurante en avontuuroorde is volop. In die aande is mens verantwoordelik vir jou eie vermaak, maar daar is niks soos 'n vuurtjie en goeie geselskap om die ure te laat verbyvlieg nie. Die pad in is klipperig, so ry maar stadig as jy met jou Polo opdaag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melicia B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melicia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, ontspannende omgewing.

Vriendelike ontvangs, netjies en skoon geriewe met vriendelike staf wat kampterrein mooi skoon en netjies hou. Kan doen met extra yskaste in algemene lapa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en onvergeetlik.

Baie mooi ligging met die vriendelikste staff, baie mooi staproete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thwane Bush Camp se terugvoer

Hallo Francois,

Baie dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit is vir ons ongelooflik lekker as ons besoekers die tydjie by ons geniet en die natuur sien vir die prag wat dit is.

Baie dankie

Thwane Bush Camp
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenkampsberg Plaas, Parys-distrik, 25 km vanaf Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9aff000a64a2272349b9384eaac0f7aeaa59c66ab7909523d5b7c4809322bc5a5adba8b80a7e9e1ddd620dcce32f4d5ccc1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Farm Steenkampsberg Parys District 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.920788814729 27.294837926918
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem