Graaff-Reinet Akkommodasie by Thyme and Again B&B | LekkeSlaap
+14

Thyme and Again B&B

B&B
Caledonstraat (Familiehuis)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

'n Geskiedkundige familiehuis met 'n en suite-dubbelkamer met 'n volledige badkamer en 2 dubbelkamers wat 'n volledige badkamer deel. Daar is 'n kombinasie van 'n eet- en sitkamer met 'n kaggel en 'n kombuis. 'n Tuintjie met braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Caledonstraat (Familiehuis) is sentraal, oorkant Spar-kruidenierswinkel en stapafstand van lekker restaurante geleë.

Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal R200. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste van R50 per persoon gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Thyme (Gesinseenheid)
Vanaf R1 355
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is geskik vir gesinne. Die kamer het 'n dubbelbed, 'n bababed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met stort en bad. Daar is ook 'n leefkamer en kombuisie. Die leefarea het plek vir 2 ekstra matrasse vir kinders. Geriewe sluit 'n ketel, koffie- en teemaakgeriewe, TV, WiFi, veilige parkeerplek en 'n swembad in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal R200. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste van R50 per persoon gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rosemary
Vanaf R1 455
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n rolstoelvriendelike stort. Daar is 'n klein leefarea, 'n kombuisie en plek vir 2 ekstra matrasse of 1 bed in die leefarea. Geriewe sluit 'n ketel, koffie- en teemaakgeriewe, TV, WiFi en veilige parkeerplek in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal R200. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste van R50 per persoon gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Origanum
Vanaf R1 455
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Ons tweede rolstoelvriendelike kamer. Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n rolstoelvriendelike stort. Daar is 'n kombuisie met die volgende geriewe: ketel, koffie- en teemaakgeriewe, TV, WiFi en veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal R200. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste van R50 per persoon gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sage
Vanaf R1 455
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Ons derde rolstoelvriendelike kamer. Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n rolstoelvriendelike stort. Daar is 'n kombuisie met 'n yskassie en 'n mikrogolf. Geriewe sluit 'n ketel, koffie- en teemaakgeriewe, TV, WiFi en veilige parkeerplek in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal R200. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste van R50 per persoon gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradockstraat 65, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwMjMzMzkzLTFjMjktNGQ1Mi1hMzU4LTcwMWJkMWEwNTEzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 65 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.250957936286 24.5316675305
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za