Tibani Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tibani Lodge is in 'n rustige omgewing slegs 12 km buite Mokopane in die hartjie van die Waterbergstreek in Limpopo. Dit is die ideale plek vir 'n boswegbreek vir die hele gesin.

Dié lodge bied verblyf in grasdak-chalets en kampeer- en karavaanstaanplekke op gras. Elke chalet is toegerus met 'n ketel, stoof en oond, yskas, eetgerei en breekware. Die chalets het dubbelbeddens en/of enkelbeddens. Elke chalet het ook 'n privaat braai-area. Die kampeerplek het kragpunte, ablusiegeriewe met warm water en 'n opwas-area.

Wasgoedgeriewe is ook beskikbaar. Daar is 'n restaurant op die perseel wat ligte maaltye bedien, asook 'n kroeg met pooltafels en 'n TV waar gaste sport kan kyk. Doendinge sluit swem, fietsry, 'n waterwurm, putt-putt, hindernisbane en visvang in.

Die Waterberge is 'n ongelooflike mooi deel van Limpopo met verskeie erfenisgebiede, wild en avontuur-ervarings.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tibani Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R270 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za