Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tidal Pools Self-catering Apartments

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Armand Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 190

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 32 resensies vir Tidal Pools Self-catering Apartments
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jannette S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jannette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig was mooi, maar sal nie weer daar gaan bly nie.

Uitsig was wonderlik. Ons het met motorfiets gery en was teleurgesteld toe ons hoor ons het reeds betaal en beddegoed word nie verskaf nie. Nogal problematies as jy met motorfiets toer. Fotos wys beddegoed (om dit mooi te laat lyk volgens eienaar) maar direk nadat jy betaal het vind jy uit daar is nie beddegoed nie. Verander die fotos na fotos sonder beddegoed asb, dit skep wanindruk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tidal Pools Self-catering Apartments se terugvoer

Ek is baie jammer, maar u kommentaar is verkeerd. Voordat u 'n sent betaal het, was u in skrif in kennis gestel dat daar nie beddegoed is nie. U is welkom om u korrespondensie na te gaan. Ons kan nie verantwoodrdelik gehou word indien u nie die inligting wat u ontvang het nie kan of wil lees nie.

Ons het u ook opgegradeer na 'n beter en duurder eenheid sonder enige ekstra kostes. U metgesel het tydens en met kul vertrek ons hartlik bedank vir die lieflike plek.

Stel voor jy lees die inligting wat u ontvang voordat u kommentaar wil lewer wat nie waar is nie.

Tidal Pools Self-catering Apartments
Shaune M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaune M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is a little dated, so if you're looking for top-class stunning, this is not for you.

If you are looking for down-to-earth, honest (what you see is what you get). Great! Go ahead and book! Proximity to the sea is amazing and the view with the sounds of waves crashing can't be beat. My only recommendation is for the site to highlight/emphasise that there is nothing other than cutlery and beds. I only saw in the body of everything after booking there is no bedding supplied etc. But after all is said, it is a back-to-basics unit that delivered all we needed for our stay. Also a reminder email with a reminder of what is "needed "(bedding/towels etc.) with a map possibly would be a good idea?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tidal Pools Self-catering Apartments se terugvoer

Thank you for your response. All the detail was provided to you prior you making the deposit. A reminder email was was also sent from our office to you detailing what was required as well as a map directing you to our office.

Tidal Pools Self-catering Apartments
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D
Saam met vriende

Awesome.

Stunning view and value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker snoesig voor die vuur.

Die wind was onplesierig maar ons het tyd ingeruil voor die ingeboude braai waar ek rustig my boek kon lees. Alles was netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier met see-uitsig.

Die plek was lekker ruim. Die bank was bietjie ongemaklik. Die ligging is perfek. Hou ook baie van die binnebraai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma S
Gesin met klein kinders

Was goed gewees, dankie.

Was baie skoon, netjies en gerieflik. Die ketel was net gebreek, maar ons het alternatiewe opsie gehad. Sal definitief weer gebruik maak van hierdie verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eldre V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldre V
Gesin met klein kinders

Dit was waarlik waarde vir geld.

Die plek was netjies, skoon, prakties en gerieflik. Die diens was puik en vriendelik. Ek en my gesin sal definitief weer kom. Die binnebraai saans in die koue weer was 'n absolute pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie spasie, mooi see-uitsig.

Baie veilig en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmé B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties! Baie hartseer om huis toe te gaan!

Ons het verskriklik lekker vakansiegehou! Ek wens ons kon sommer 'n maand of langer bly. Die akkommodasie was baie gerieflik, die binnebraai 'n absolute pluspunt aangesien die wind geneig is om teen die aand se kant op te kom teen die see. Die enkele versoek wat ons gehad het (as gevolg van die see, en sand en roes, ens. het voordeurslot nie so goed gewerk nie), was onmiddellik aandag aan gegee en sommer in 'n japtrap was die slot vervang. Armand en sy vrou was baie behulpsaam! Ek sal Tidal Pools definitief vir enigiemand aanbeveel. Volgende jaar bespreek ons definitief vir ten minste 2 weke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hadly J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hadly J
Saam met vriende

Dit was absoluut fantasties.

Ek is van mening dat die verblyf baie netjies is en sal enige iemand aanraai om daarvan gebruik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great view.

Good experience. Very quiet and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miranda P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda P

Fantasties.

Diens was uitstekend! DStv het nie gewerk nie, maar Armandt was vinnig daar en het dit dadelik vir ons uitsorteer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig!

Die eenheid was skoon en netjies, die bed waarop ons geslaap het was gerieflik en ons see-uitsig vanaf ons slaapkamer en woonkamer was baie mooi. Goeie waarde vir geld en hoogs aan te beveel van twee tevrede Vrystaters.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tidal Pools Self-catering Apartments se terugvoer

Baie dankie!

Hoop om julle weer bonnekort te sien.

Tidal Pools Self-catering Apartments
Nicky S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky S
Gesin met klein kinders

Excellent location, good size apartment.

Excellent location with amazing views. Good size rooms and beds. The kettle didn’t boil properly and the one shower has issues with not keeping steady temperature. Kitchen utensils needed a good clean - other than that - a very enjoyable stay and we will back! Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelie V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklik waarde vir geld. Ligging kan nie beter nie.

Dit was alles wat ons verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques G
Saam met vriende

Absoluut fantasties.

Bitter lekker plek, puik plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
May G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
May G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi see-uitsig!

Lekker gekuier, rustige area en n baie mooi see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey J

Dit was fantasties.

Baie flinke diens, plek was skoon, netjies en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pienaar S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pienaar S
Saam met vriende

Alles wat nodig is.

Alles wat nodig is vir 'n self-catering plek. Perfek geleë om Jongensfontein se rustigheid te ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil, dankie vir die ekstra myl Marisa. Heerlik.

Binnebraai fantasies. Stil area - fantasies. Lieflike vertrek opset.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronell L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell L
Saam met vriende

Heerlik op die see!

Ons was in Wildeperd. Goed ingerig en netjies. Meer steakmesse sal lekker wees. Heerlike warm water en stort werk soos 'n bom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurika H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika H
Saam met vriende

Sakpas verblyf met die mooiste uitsig!

Ons het baie lekker gebly - die woonstel het alles wat nodig is. Uitsig is baie mooi. Die klank van die see is manna vir die siel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik om die see te hoor te sien en te ruik.

Ek kan regtig Tidal Pool Apartments aanbeveel. Naby see, baie gerieflik en bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caron M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caron M

Baie rustig en lekker.

Het die wegbreek baie geniet die verblyf was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelie V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelie V
Saam met vriende

Gelukkig en tevrede.

Die ontvangs was baie vriendelik en die probleem met die warmwaterstelsel is onmiddelik aandag aan gegee al was dit op 'n Sondag. Die wooneenheid is mooi skoon en netjies. Daar kan moontlik bietjie aandag aan die gordyne gegee word. Ons sal beslis weer Tidal Pools besoek dit is alles wat ons verwag het. Ons deposito is dieselfde dag wat ons ontruim het terugbetaal. Ons Gautengesrs is beslis nie sulke veiligheid gewoond nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike en sorgvrye kuiertjie.

Ons het lanklaas so lekker gekuier. Baie mooi en ruim eenhede, binne loopafstand van alles. Baie veilig, pragtige omgewing en vriendelike mense. Het werklik tuis gevoel. Sal vir seker weer daar gaan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jana W

Ons het heerlik gerus en gekuier.

Die uitsig oor die see was heerlik en als is stapafstand vanaf die woonstel. Die gebou kort wel net bietjie aandag - krane en pype lek, toilette raas en deure maak moeilik oop en toe. Die enkelbedmatrasse is ook net baie moeg, maar die pragtige omgewing het opgemaak daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon L
Saam met vriende

Namens my ouers was dit fantasties!

Ek het namens my ouers bespreek. Hulle het dit terdeë geniet. Die rustigheid en see-uitsig en netheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christal M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christal M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi uitsig. Plekkie beskik oor als wat jy nodig het vir naweekwegbreek.

Die matrasse is almal deurgeslaap. So as dit vervang kan word, sal ons definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Dit was heel knus en lekker op die see. Verblyf was skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R820
R820 R615
per nag (plek vir 6)
Vanaf R820
R820 R615
per nag (plek vir 6)
Vanaf R820
R820 R615
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA761c37834c8d9020b1152708d766c1dc4db235e8b692479102ee4abf3878d9eb79fc08705678384c36a65892c5528fdcb5e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R820 nouVanaf R615 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 Hoof Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.432714769427 21.332601656731
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem