Tides

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tides is 'n luukse, stylvolle strandhuis en is langs die strand in Paternoster aan die Weskus geleë. Die huis het 'n uitsig oor die see en die strand. Hierdie openbare strand kan baie bedrywig en raserig word gedurende die vakansie.

Die ligte huis het 3 slaapkamers. Die eerste 2 slaapkamers het en suite-badkamers, die ander slaapkamer he'n aparte badkamer. Die huis bied 'n see-uitsig vanaf 2 van die kamers.

Tides se kombuis is ten volle toegerus en lei via die sit- en eetkamer na 'n patio en braai. Die oopplan-leefarea is die ideale plek om te ontspan met 'n drankie of 'n braai. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, en koffie- en teemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV met DStv, en 'n kaggel.

WiFi is by die kantoor beskikbaar, maar ongelukkig nie in die eenheid nie. Ongelukkig word troeteldiere en kinders jonger as 12 jaar nie toegelaat nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Tides sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tides gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false