Tides River Lodge
- Kapasiteit: 27 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 201, Malgas, Wes-Kaap, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Tides River Lodge is lekker veraf geleë vir buitelug- en natuurliefhebbers. Dis in 'n beskutte baai met 'n sand-eiland reg voor die perseel. Ons het sonder twyfel een van die mees unieke en ongerepte liggings aan die Breederivier se oewer.
Ons bied verblyf in 3 grasdak-selfsorgvillas met 'n Afrika-tema. Elkeen het 'n uitsig oor die rivier, 'n stoep and 'n braai-area. As jy egter nie jouself van tegnologie kan wegskeur nie, is daar DStv, selfoonsein en WiFi. Elke villa het 'n selfsorgkombuis, sitarea en braaigeriewe. Daar is ook 'n houtvuurwarmbad.
Ons bied uitstekende voëlkyk en kanovaart by die lodge en die De Hoop Natuurreservaat is net 14 km van ons af. Daar is 'n grondpad van sowat 45 km van die N2 af. Ons is 2 en 'n half uur vanaf Kaapstad en 40 minute vanaf Swellendam.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Erf 201, Malgas, Wes-Kaap, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Tides River Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 27 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 201, Malgas, Wes-Kaap, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom