LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tides River Lodge | LekkeSlaap
+34

Tides River Lodge

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 24 resensies vir Tides River Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Gretha D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gretha D
Gesin met tieners

Pragtige ligging, maar fasiliteite skiet tekort.

Ons chalet was skoon, maar die leefarea was verslete en die badkamer kort aandag. Die stort is in die bad en spuit nie lekker nie, en daar is nie eens 'n deur of stortgordyn nie. Dit kort aandag.

Andrew G - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker basis vir verken.

Gemaklike en goed onderhoude kothuise (alhoewel Kingfisher-kothuis regtig 'n stoof / oond kan kry), vriendelike personeel en 'n lieflike ligging. Kajak en voëlkyk op die rivier was 'n hoogtepunt, en daar is 'n groot grasagtige rivierfront, maar daar is nie baie gebied om te loop of direk op die terrein te dwaal nie. Maar 'n baie rustige plek in 'n wonderlike omgewing en 'n goeie basis om te verken.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great base for exploring.

Comfortable and well-maintained cottages (although Kingfisher cottage really could use a proper stove/oven), friendly staff, and lovely location. Kayaking and bird-watching on the river was a highlight, and there's a generous grassy riverfront area but there's not a lot of area to stroll or wander directly on the grounds. But a very peaceful place in a great area and a good base for exploring.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marieke S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marieke S
Saam met vriende

Asemrowend mooi op die walle van die Breërivier.

Dis die perfekte ligging, letterlik op die rivieroewer. Heerlike warmwater om in te swem. Pragtige watervoëls om oor 'n skemerkelkie dop te hou, terwyl die son se laaste strale die rante sag verkleur. Die ruim huis het 'n groot kombuis en lekker kuierplek onder. Ons kon egter nie genoeg van die omgewing kry nie en het dus buite gebraai en op die stoep gekuier tot laat met die gekabbel van die water in ons ore. En weer ontbyt op die stoep genuttig. Die kamers is ongelukkig skraps gemeubileer, ontoereikende plek vir klere ophang en uitpak. Selfs net 'n plek om 'n mens se tas neer te sit sal help. Daar is ook net in die een kamer 'n spieël en geen haardroër nie.

Marietjie B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie B
Gesin met tieners

'n Atmosfeer wat jou neem na onbereikbare droomplekkies.

Die mooiste uitsig en goed toegeruste huisies. Die bestuurder gaan uit sy pad uit om dit 'n onvergeetlike kuier te maak. Mens vergeet van al die droogtes en uitdagings en geniet 'n Godgegewe skoonheid. Sal beslis weer kom kuier.

Ansie S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S
Gesin met tieners

Rustige ervaring. Rivier is pragtig.

Ons het dit baie geniet. Die gesin het geroei op die rivier, geswem en gebraai. Die mans kon fiets ry. Dit was 'n goeie ervaring vir die hele gesin. Wooneenheid was goed toegerus en baie netjies.

Tides River Lodge's terugvoer

Thanks for your review.
Re Kingfisher stove/oven, we are a rural destination where most people braai either in the lapa or at their cottage.
If you want an oven best to specify and we will give you one of our self-catering cottages. You booked a Studio.
I would have thought 2 hectares with half a kilometre of river frontage was enough area to walk around.

Tides River Lodge
Danica V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danica V

Puik ontspanning langs die Breederivier!

Die ideale wegbreek-kans in die natuur, dog luukse geriewe op die punte van jou vingers. Was al drie keer hier en sal beslis weer kom!

Nina D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike waarde vir geld.

Andre was baie hulpvaardig en het ons verblyf so aangenaam as moontlik gemaak. Toe hy hoor ons bly vir 4 nagte het hy ons verblyfplek omgeruil met die groter een langsaan. Daar het twee afsonderlike lotte gaste vir die langnaweek in die kleiner eenheid gebly. Ons het sodoende 'n ruimer eenheid gehad. Die grasperk en die water gee soveel opsies van dinge om te doen - beide vir oud en jonk!

Karen D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karen D
Gesin met tieners

Gemaklike oornagplek.

Ideale verblyf as mens eintlik net slaapplek benodig. Ons het die pad vreeslik sleg gevind, gelukkig het ons 'n hoë SUV, kan nie eintlik dink dat die lae motors maklik tot daar sal ry nie. Die kamer is redelik goed ingerig, ongelukkig geen wasbakkie om skottelgoed in uit te spoel nie, en geen lugverkoeling of waaier nie.

Susan S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful and peaceful place to spend a weekend (for a Cape Town escape).

The Boathouse is comfortable and spacious. The staff were friendly and helpful. The river is lovely, there is a variety of bird species and the water is warm and great for swimming.

Carlien T - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi omgewing.

Baie groen.

Theresa K - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Was 'n onvergeetlike, lieflike naweek. Die weer het saam gespeel en die omgewing is mooi groen, en so baie om te doen. Sal weer terug kom sonder twyfel. Baie dankie!

Santi M - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Santi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slightly over priced but, neat and quiet.

Extremely cold nights and no extra blanket available or offered to us. Lovely view, very quiet and a good place to rest. Neat with all the basics provided.

Wynand H - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en ontspanne.

Pragtige ligging. Hele perseel en akkommodasie baie netjies. Personeel baie gaaf en behulpsaam. Sal beslis weer daar gaan bly en dan vir langer tyd.

Martien S - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing; wil langer blyf!

Prachtige plaats met heerlyk rust. Goede diens.

Stefan V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V
Saam met vriende

Uitstekend!

Baie goeie akkommodasie. Rustig en vreedsaam. Uitstekende fasiliteite. Grondpad is effens moeilik vir gewone karre, veral na reën. Julle sien my beslis weer.

Martie D - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuurskoon.

Ruim en nuwerwetse verblyf. Sal dit beslis weer besoek!

Van Zyl A - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van Zyl A
Gesin met tieners

Dit was lekker omdat dit so rustig is en die akkommodasie regtig gerieflik is.

Ek kan Tides River Lodge regtig aanbeveel. Dit het alles wat mens nodig en nog meer.

Celeste V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste V

Heerlike rustige plekkie om te bly!

Daar is 'n lieflike kaggel teen die koue! Ons het so tuis gevoel! Sal vir altyd daar wil woon as ek kon! Dit het als binne in wat mens nodig het!

Anthea S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthea S
Saam met vriende

My verblyf was absoluut FANTASTIES!

Tides River Lodge sal my definitief weer sien. Dit is asemrowend rustig en baie netjies.

Hannelie F - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie rustige en mooi omgewing. Ons het heerlik uitgerus en lekker geslaap!

'n Rustige en mooi omgewing in 'n veilige omgewing. Dit voel jy is op die plaas, uit die stad se gejaag. Baie behulpsame werkers wat altyd beskikbaar was as jy hul gesoek het.

Christine H - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine H

A perfect place to relax.

Extremely comfortable, beautiful and peaceful, with lovely views. Many walks and hikes in the surroundings, and lots of bird life. We loved it!

Johann B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en hulpvaardige eienaars. Personeel maar ietwat afgesonder.

Sien die sterre.

Diane S - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diane S
Gesin met klein kinders

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Monika L - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monika L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige voëlparadys!

Die wooneenheid "The Boathouse" is aantreklik ontwerp en deeglik toegerus. Die sterrehemel vanaf die dek saans was ongelooflik!

Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 201, Malgas, Wes-Kaap, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4162105c7cbaa5718a947c331e6d705edef9677abc5368915218d1aa63699dbd5208cfb8faacfc8e80c97a6218057d97ece3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 3) 24 5 1 5 Erf 201 Malgas 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -34.306982118805 20.600966513157
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!