Tiekasfontein

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tiekasfontein is 'n bekoorlike kothuis met 'n asemrowende uitsig oor die Theewaterskloofdam en omliggende vallei. Die plaas is net buite Villiersdorp in die Overbergstreek geleë.
Tans is dit net geskik vir 4x4-voertuie. Na swaar reën loop die riviere baie sterk.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer, 'n buitelug badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank en 'n matras vir 'n kind in die leefarea. Daar is 'n buitestort en 'n toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 en daar is gemaklike sitplek in die leefarea. Daar is ook braaigeriewe buite beskikbaar.

Doendinge in die area sluit voetslaan, voëlkyk en sterrekyk op die plaas in.

Slaapplek

'n Bespreking by Tiekasfontein sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Area 2 - Huisves 1 kind
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tiekasfontein gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false