Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tierfontein Rondawel

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs een afslagaanbod per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Alle linne en handdoeke word voorsien en daar is vuurmaakhout te koop.
Die water is op gas en daar is ’n klein elektriese yskas. Daar is ’n kragpunt in die kombuis om selfone en kameras te laai, maar beligting word deur sonkrag, olielampies en kerse voorsien.
Indien gaste in die aande uitgaan is dit handig om ’n flits saam te bring, alhoewel daar ’n flits in die rondawel is om te gebruik.
Baardskeerdersbos het ’n klein winkel met net die basiese, so dit word aangeraai om inkopies in Kaapstad of Hermanus te doen.
Die drinkwater kom reguit uit die kloof en is veilig om te drink, maar dit het wel ’n tee-kleur en het ’n ander smaak as waarvan sommige mense hou, so bring dalk ’n bottel of 2 saam.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tierfontein Plaas, Erf 52, Baardskeerdersbos, 7220, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a9bdc9672340513bf92c251617c846a87afb63d3561fd2e95a6a9b1b02e88459ab318f6364c880245f07a576c7fc2f02e63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Tierfontein Farm Erf 52 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.567357989868 19.606368603176