Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tierkloof Mountain Cottages

Dragon Rock
Vanaf
Vanaf R3 295
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié bekoorlike eenheid spog met panoramiese uitsigte oor die plaas en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort, en daar is 'n privaat buitestort. Daar is ook 'n kombuis wat met 'n yskas, gasstoof en 'n oond toegerus is. Die 'n oopplan-leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, etenstafel en 'n kaggel. Die eenheid lei na 'n dek met 'n swembad en 'n houtvuur-plonspoel. Die huis het ook gratis WiFi en 'n klein Bluetooth-luidspreker.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders onder 2 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.

Let asb. daarop dat daar 'n 20 km-grondpad na die verblyf lei. Dit is vir alle voertuigtipes geskik, maar voertuie met 'n lae grondvryhoogte sal dalk sukkel. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Tierkloof Mountain Cottages maak van sonkrag gebruik en linne kan dus nie gestryk word nie, maar dis altyd 100% skoon. Laat weet ons asb. vooraf as jy gestrykte linne verkies, sodat ons reëlings kan tref.

Honde is welkom mits dit vooraf gereël word, maar mag nie op die meubels sit nie of in enige van die swembaddens swem nie. Katte word ongelukkig nie toegelaat nie.

Ongelukkig word besprekings vir groot groepe wat van meer as een kothuis gebruik wil maak nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Serenity
Vanaf
Vanaf R4 065
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié stylvolle eenheid spog met 'n pragtige uitsig oor die omliggende area en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het slegs 'n stort. Daar is ook 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en 'n oond toegerus is. Die 'n oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die eenheid lei na 'n dek met 'n swembad en 'n houtvuurwarmbad. Die huis het ook 'n buitebad en -stort, gratis WiFi en 'n klein Bluetooth-luidspreker.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders onder 2 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.

Let asb. daarop dat daar 'n 20 km-grondpad na die verblyf lei. Dit is vir alle voertuigtipes geskik, maar voertuie met 'n lae grondvryhoogte sal dalk sukkel. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Tierkloof Mountain Cottages maak van sonkrag gebruik en linne kan dus nie gestryk word nie, maar dis altyd 100% skoon. Laat weet ons asb. vooraf as jy gestrykte linne verkies, sodat ons reëlings kan tref.

Honde is welkom mits dit vooraf gereël word, maar mag nie op die meubels sit nie of in enige van die swembaddens swem nie. Katte word ongelukkig nie toegelaat nie.

Ongelukkig word besprekings vir groot groepe wat van meer as een kothuis gebruik wil maak nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Fort
Vanaf
Vanaf R4 645
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is ideaal vir groter groepe van 10 en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 3 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n outydse stapelbed wat effens kleiner as gewone stapelbeddens is. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het slegs 'n stort. Daar is ook 'n kombuis wat met 'n yskas, gasstoof en 'n oond toegerus is. Die ruim leefarea het 'n etenstafel, kaggel en 'n gemaklike sitkamerstel. Daar is 'n braai-area op die dek buite. Die eenheid het ook 'n privaat swembad en 'n houtvuurwarmbad wat 'n fantastiese uitsig oor die plaas bied. Die huis het ook gratis WiFi en 'n klein Bluetooth-luidspreker. Daar is 'n rolbalveld waar gaste 'n potjie rolbal kan geniet.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders onder 2 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.

Let asb. daarop dat daar 'n 20 km-grondpad na die verblyf lei. Dit is vir alle voertuigtipes geskik, maar voertuie met 'n lae grondvryhoogte sal dalk sukkel. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Tierkloof Mountain Cottages maak van sonkrag gebruik en linne kan dus nie gestryk word nie, maar dis altyd 100% skoon. Laat weet ons asb. vooraf as jy gestrykte linne verkies, sodat ons reëlings kan tref.

Honde is welkom mits dit vooraf gereël word, maar mag nie op die meubels sit nie of in enige van die swembaddens swem nie. Katte word ongelukkig nie toegelaat nie.

Ongelukkig word besprekings vir groot groepe wat van meer as een kothuis gebruik wil maak nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 295
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R355, Tierkloof Mountain Cottages, Breederivier DC, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a5ef87ec0a4af643d44b066c4f54aa9568d915f5e9bb84afe57007c1dd3081f91f0a0d3690347340bdb5e7ee5e2c7730fee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 295 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 Off the R355 Tierkloof Mountain Cottages 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.118649656194 19.718609086767
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem