Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tiervlei Farm Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plaas Tiervlei, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Tiervlei Farm Accommodation is naby Carnarvon in die Noord-Kaap geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Saans is die helder sterrehemel werklik besonders en gaste sal die plaaslewe hier by Tiervlei behoorlik kan geniet. Die plaas is sowat 38 km vanaf Carnarvon.

Die huis het 4 slaapkamers met slaapplek vir 9 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is 'n aparte sonkamer met 'n ekstra enkelbed vir nog 'n gas. Linne en handdoeke word voorsien. Die huis het 1 badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Buite is daar nog 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook gasgeyser.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof en -oond, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware, eetgerei en komplimentêre beskuit.

In die sitkamer is daar gemaklike sitplek en 'n knus kaggel om die ergste winterkoue af te weer.

Daar is gerieflike buitebraaigeriewe waar gaste gesellig kan kuier.

Die plaas maak van sonkrag gebruik en gaste word versoek om krag asb. nie oormatig te gebruik nie. 'n Donkie moet deur gaste gestook word om warmwater aan die huis te verskaf.

Bring gerus bergfietse saam en kom geniet 'n veilige, sorgvrye Karoovakansie.

Slaapplek

’n Bespreking by Tiervlei Farm Accommodation sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Plaas Tiervlei, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plaas Tiervlei, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwMzZjOTI2LTkwZWQtNDk1OS05M2JlLWExMzU5MDlmMmFjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 6) Tiervlei Farm Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 12:00 -31.245241593509 21.923475265503
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem