Oos-Kaap Akkommodasie by Tiffindell | LekkeSlaap
+29

Tiffindell

  • Kapasiteit: 154 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tiffindell Plaas, Rhodes, 9786, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 020 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Tiffindell is naby die dorp Rhodes en skuil in die helling van Ben McDhui, die hoogste piek in die hele Kaapprovinsie, wat dit die hoogste oord in Suid-Afrika maak.

Tiffindell se gaste het slaapplek in sentraal verhitte kamers binne 100 m van die helling en die hooflodge af. Daar is 'n keuse tussen privaat chalets, gesinschalets, luukse suites met en suite-badkamers of luukse selfsorgverblyf met slaapplek vir 6, 8 of 10. Alle beddegoed, linne, handdoeke en geriewe word voorsien. Tee en koffie word in alle verblyf voorsien.

Gedurende die Suid-Afrikaanse wintermaande kan gaste die sneeu in hierdie unieke Afrika-omgewing geniet. In die somer, lente en herfs word Tiffindell een van die beste avontuurlike gebiede in Suid-Afrika. Tiffindell is internasionaal bekend vir blomme, aangesien die unieke alpiene blomme flora-entoesiaste uit die uithoeke van die wêreld bring.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Tiffindell
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Tiffindell Plaas, Rhodes, 9786, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tiffindell het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Kaap
Vanaf R1 020
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 020
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 154 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tiffindell Plaas, Rhodes, 9786, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGXZRI3kcTjMwA2pQKsap0URKVUkLVZBKNPoUMaMW3PNcG2Op7T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 020  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 Tiffindell Farm Rhodes 9786 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.65307 27.926055
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za