LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Timberly | LekkeSlaap
+9

Timberly

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 13, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Timberly is in stil dorpie, Tergniet, op die Tuinroete, 22 km van Mosselbaai af, en halfpad tussen Kaapstad en Port Elizabeth geleë. Dié selfsorg-eenheid is op die eienaar se eiendom, maar het het 'n privaat ingang en parkeerplek vir 1 voertuig.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Daar is 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetkamer het sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv.

Die eenheid lei na 'n pragtige dek-area met 'n tafel en bankies, asook gasbraai-geriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Timberly sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Timberly
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Swartstraat 13, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Timberly het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 13, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtLtF97ioMYin4ib4BOIwMRA9WlaPQrsqFsX2Y8sJCJDG1rGN01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 4 persone) 10 5 1 5 13 Swart Street Tergniet 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.072583895503 22.183024139881
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!