Timebridge Mansion

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Timebridge Mansion bied gemaklik verblyf aan in ’n gastekamer op die perseel waar die eienaars woon. 9 8th Avenue is in Melville in Johannesburg en verskeie restaurante en kroeë is in die omgewing.

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die kamer het ’n yskassie, verwarmer, kantoorstoel en -tafel, ’n klerekas en TV. Daar is 24 uur-sekuriteit, selfsorggeriewe, ’n wasmasjien wat met munte werk, ’n WiFi-kol en uitgesoekte DStv-kanale.

Die kamer is 2,1 km van die Campus Square-winkelsentrum af en 1,5 km van die Melville Koppies Natuurreservaat af. Openbare vervoer is ook na aan die kamer.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Timebridge Mansion gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R470 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za