Timeless
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Summertonrylaan 7, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Timeless is in die rustige dorp, Hogsback, in die Oos-Kaap. Hogsback is bekend vir sy berge, pragtige uitsig, inheemse woud en oorvloed watervalle wat 'n romantiese sprokiesatmosfeer skep.
Timeless beskik oor 3 gastekamers wat selfsorggeriewe deel. Dit sluit 'n kombuis, waskamer, eetarea, sonkamer en sitkamer in.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolfoond, spens en 'n klein waskamer toegerus. Die gerieflike sitkamer het 'n kaggel en die eetarea en sonkamer het deure wat na 'n stoep met buitemeubels en 'n uitsig oor die tuin lei. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die huis is troeteldiervriendelik en is heeltemal omhein. 'n Kragopwekker is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die huis spog ook met 2 groot stalle, 'n lonsring, saalkamer en 'n voerwinkel, en 'n mensgemaakte dam wat deur 'n droomtuin omring word. Daar is ook 'n kweekhuis en 'n konservatorium op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Kaggel
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Palo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Summertonrylaan 7, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Gaste dink Timeless het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hogsback Amathole-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Summertonrylaan 7, Hogsback, 5721, Oos-Kaap