Wavecrest Akkommodasie by Timoak | LekkeSlaap
+35

Timoak

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wonderboom-singel 27, Wavecrest, Jeffreybaai, 6003, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Timoak bied selfsorgverblyf in 'n stil doodloopstraat in Jeffreysbaai. Die dorp is 'n gewilde branderplank-bestemming en word geken aan sy kleindorpie-besienswaardighede, skulpie-strande en uitstekende branders vir branderplankry.

Die private eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstofie, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv en gemaklike sitplek. Daar is ook 'n privaat kantoor-area. Die kuierarea het braaigeriewe en 'n piekniektafel. Die eenheid bied veilige parkeerplek op die perseel agter 'n heining vir 1 voertuig.

Jeffreysbaai bied verskeie doendinge soos, swem, branderplankry, visvang, kanovaart, perdry, gholf, riviervaart en vierwielmotorfietsroetes.

Slaapplek

’n Bespreking by Timoak sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Timoak
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Wonderboom-singel 27, Wavecrest, Jeffreybaai, 6003, Oos-Kaap
  • Gaste dink Timoak het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
per nag (plek vir 4)
Vanaf R790
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wonderboom-singel 27, Wavecrest, Jeffreybaai, 6003, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzskp9gLXARTyXsTHeTdwThdu3V2ueqUeljEV139REU3VnsSGsr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 27 Wonderboom Crescent Wavecrest 6003 Oos-Kaap 086 999 0018 17:00-19:00 10:00 -34.016757 24.921076
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za