- Slaapplek vir 46 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Tal Street, KIMC Park, Luderitz, Karas Sien kaart
Beskrywing
Timo's Guest House is in die KIMC Park, Luderitz en bied gehalteverblyf wat ideaal is sakereisigers, vakansiegangers en oorangverblyf. Dis naby verskeie winkels, restaurante, trekpleisters en geriewe. Dis ook naby die Luderitz Staatshospitaal.
Daar is 22 eenhede met verskeie slaap-opsies. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en sommige eenhede het kombuisies.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel met 24 uur-sekuriteit.
Die kamers word daagliks skoongemaak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Timotheus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Tal Street, KIMC Park, Luderitz, Karas
- Gaste dink Timo's Guest House het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Tal Street, KIMC Park, Luderitz, Karas
Sien kaart- Slaapplek vir 46 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang