Tindale Lodge and Conferencing

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tindale Lodge and Conferencing is in Berea in Oos-Londen net 600 m vanaf Joan Harrison Swembad, 750 m vanaf Vincent Park Winkelsentrum en 4,1 km vanaf die middestad. Die lodge bied gerieflike verblyf en 'n konferensie-lokaal en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in 5 kamers gebied wat elkeen 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër, 'n waaier, verwarmer, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe het. Elke kamer het 'n privaat ingang met 'n alarm wat met 'n sleutel werk, en 'n en suite-badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste het toegang tot WiFi. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan van die gemeenskaplike swembad en braai-area gebruik maak. Tariewe sluit ontbyt in en aandete is op versoek beskikbaar. Ontbyt- en middagetepakkies is op versoek beskikbaar en koepons vir etes is ook beskikbaar.

Die konferensie-lokaal het plek vir 12 tot 15 afgevaardigdes en sluit geriewe soos oorhoofse projektors en rekenaars in. Spyseniering vir konferensies is ook beskikbaar. Die eiendom is met elektriese omheining en gewapende reaksie beveilig.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tindale Lodge And Conferencing gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R990 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za