Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tinkerbell

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

celeste Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Tinkerbell
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elsabe R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe R
Gesin met klein kinders

Net lekker!

Baie aangename en gerieflike oornagplek. Muskietmatjies/inpropmuskietdoders sou 'n aanwins wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tinkerbell se terugvoer

Dankie Elsabe. Ons kyk na die matjies.

Tinkerbell
Alisoun H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alisoun H
Besigheidsreis

Comfortable, well-equipped, tastefully furnished, great for a stopover.

WiFi would be a bonus. A bit cold in winter!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tinkerbell se terugvoer

Thank you Alisoun.

Tinkerbell
Ria Van Zyl V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria Van Zyl V

Tinkerbell het ons behoeftes baie goed gepas.

Ons reis met honde, en het op kort kennisgewing 'n omheinde plek gesoek. Tinkerbel is uitstekend vir honde, hulle kan lekker speel. Ons kan ook nie bly by plekke wat spierwit linne het nie, al slaap ons honde op die vloer is ek altyd bekommerd oor wit duvets, net ingeval. So vir my behoeftes was Tinkerbel nommerpas. En daar was 'n komplimentêre bottel wyn en die heel belangrikste, 'n sak ys in die vrieskas. Dis bedagsaam. Daar was ook lampe en gas, ons het beurkrag getref. Die gasheer het ons kom waarsku voor die tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing en baie mooi huis.

Die huis was baie goed toegerus en ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tinkerbell se terugvoer

Dankie Susan.
Bly julle het jul kuiertjie by Tinkerbell geniet

Tinkerbell
Regina M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Regina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Dit is baie rustig en veilig. Die paaie in die dorp is net pateties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja P
Besigheidsreis

Tinkerbell is a gem unexpected.

From the outside one would never imagine that the house opens up to a lovely home away from home.Nice fire by the fireplace and big spacious room.Area very quiet ensuring a nice good night rest.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Tinkerbell is 'n onverwagse juweel.

Van buite af sal jy nooit dink dat die huis só 'n mooi tuiste weg van die huis af is nie. Daar is 'n lekker kaggel en groot, ruim kamer. Die omgewing is baie stil wat 'n goeie nagrus verseker.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tinkerbell se terugvoer

Hi Sonja,
Thank you for your review.
We are glad you enjoyed your stay at Tinkerbell.

Tinkerbell
Jakes T - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes T
Saam met vriende

Lieflike dekor, baie rustig, goeie beddens.

Ons het net een aand hier geslaap, maar ek was mal oor Tinkerbell. Mens noem die dekor seker eclectic. Dis 'n mengsel van oud en nuut, moderne skilderye in een vertrek en 'n ou boere paintings in 'n ander. Orals in die huis is daar klein verrassings in die keuse van kunswerke, kleur kombinasies wat vars en met-die-tyd is. Hou in gedagte daar gaan nie veel aan in Rouxville nie, maar mens is net 'n halfuur se ry van Zastron af. Die vertrekke is groot, die beddens gemaklik. Die bottel wyn en sjerry was 'n lekker verrassing toe ons daar opdaag. Daar is oulike details soos olielampe in plaas van gewone elektriese bedlampe. Tinkelbell staan uit in die details van die plek. Daar is 'n kort stukkie grondpad om te ry tot by die huis. Die eienaar was ook baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sal Tinkelbell maklik aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelf V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf V
Saam met vriende

'n Pragtige, interessante, goed toegeruste en plattelandse huisie met 'n kaggel, braaiplek, pool-tafel, boeke en 'n geskenk-wynbottel.

Ons het die aand baie geniet. Die huis is skoon, goed toegerus, billik en op die oog af veilig. Ek sal weer in dieselfde huis oorbly sou die geleentheid hom voordoen. Dis jammer dat Rouxville soos baie plattelandse dorpies agteruitgaan, maar die eienaars van Tinkerbell en 'n paar ander huiseienaars probeer hard om die dorp te laat oorleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tinkerbell se terugvoer

Middag Roelf,

Dankie vir jou mooi woorde.

Groete,
Celeste.

Tinkerbell
Judith V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Judith V
Gesin met klein kinders

Seker die beste blyplek in Rouxville.

Rouxville is nie 'n vakansiebestemming nie, maar as jy daar deurgaan, is Tinkerbell regtig 'n oulike plek. Die plek is seker die beste selfsorghuisie in Rouxville. As jy van geskiedenis hou, moet jy daar 'n draai maak. Die plek is vol tydskrifte uit die 60's, en baie oulike boeke oor die geskiedenis van Rouxville en omgewing. Ons het dit baie geniet om daar oor te bly vir 2 nagte. Die dorp self loop sleg deur onder die huidige droogte. Uit die bogenoemde geskiedenisboeke lei ek af dat Rouxville eintlik stadig agteruitgaan sedert die spoorlyn deur Zastron gebou is in die vroe 20ste eeu. As jy in Rouxville gaan oorslaap, kan ek hierdie huisie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Orna K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Orna K
Gesin met tieners

Rustig, gemaklik en vreedsaam.

Ons het in 'n klein, droë dorpie met slegs stofstrate aangekom. Van buite was die huise 'n welkome oog met sy kleurvolle buitekant! Maklik die sleutel gekry. Binne was vars, skoon en koel. Die slaapplek was genoegsaam vir ons 5 en gemaklik. Alhoewel die eienares goeie telefoniese kontak behou het tussendeur, sou dit vir ons baie aangenaam gewees het om haar te ontmoet en self te bedank vir al die moeite! Die enigste uitdagings was die waterdruk en die feit dat daar nie 'n stort was nie. Die werkspasie in die kombuis was ook baie beperk! 'n Voorstel van 'n klein, vierkantige of ronde tafel/werkblad in die middel van die kombuis kan dalk oorweeg word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B

Dit is 'n pragtige ou huis wat my laat voel het ek het 'tuis' gekom.

Baie goed ingerig (selfs tydens beurtkrag is daar gas beskikbaar) en gerieflik. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Broekhuizen 3, Rouxville, 9958, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnHcmUOqKGkdWbhDa8yFU9i1aKQsURns4GGD4reNujYb1HCoQck?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense 11 5 1 5 3 Broekhuizen Rouxville 9958 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.415945074645 26.83658287368
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem