Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tinley Blue

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Tinley Blue
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Christelle B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B
Gesin met klein kinders

Tinley Blue is ongelooflik mooi en rustig.

Ons het 'n ongelooflike lekker en rustige tyd gehad by Tinley Blue. Die huis is vreeslik mooi, goed ingerig met alles wat mens nodig het en natuurlik 'n ongelooflike mooi uitsig. Die swembad en braai-area maak dit net nog lekkerder en baie gesellig. Ons sal vir seker weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V
Saam met vriende

It was a beautiful, fabulous stay, we cannot wait to go again soon.

Would recommend this to any of my friends and family. Loved this place and the area as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica L
Gesin met tieners

Fantastiese wegbreek.

Pragtig en wonderlike vakansiehuis. Asemrowende uitsig met wonderlike diens. Baie dankie Sandy, Greg en Sipho.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tinley Blue se terugvoer

Thank you for such wonderful feedback on your stay. We are so lucky to have such wonderful guests. Veronica and her family were absolutely fabulous and left the house so spotlessly clean, thank you. We would love to have them back to stay anytime.

Tinley Blue
Elmarie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Alles was fantasties, mooi skoon, ruim, pragtige uitsigte oor die see. Sandy het vir ons alles reg gehad vir ons eerste aand: brood, kaas, wyn, sjokolade, koffie, tee en beskuit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tinley Blue se terugvoer

Thank you Elmarie. I am so glad you enjoyed your stay. You and your family are welcome back anytime., you were wonderful guests and left our house neat and tidy. Thank you.

Tinley Blue
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanview-weg 81, Tinley Manor, 4430, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24db467f14a435bb8256b9149b2123c14ffa0ac46003f407b92cbd936268f7ad1e9f1f91c0c01104e3f2091c6793da2395b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 81 Oceanview Road Tinley Manor 4430 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.448852 31.284708
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem