Tino Erasmus Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 30 % af

Kry 30% af. Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Tino Erasmus Guest Farm is die ideale plek om te rus en te ontsnap uit die stadsrumoer. Kom ervaar ons hartlike gasvryheid, helder sterbelaaide hemel, vars lug en ons 1 km-lange rivieroewer. Die plaas is op die oewer van die Groot Marico-rivier, sowat 12 km vanaf die geskiedkundige dorpie Groot Marico, geleë.

Ons bied verblyf in 5 selfsorgwoonstelle van verskillende groottes, elkeen sowat 50 m uitmekaar wat absolute privaatheid verseker. Elke kothuis het 'n dek en is op die oewer gebou met beeldskone uitsigte. Elkeen het ook 'n volledig toegeruste kombuis en 'n braai-area.

Gaste kan verskeie doendinge op die plaas geniet soos voëlkyk, voetslaan, swem, visvang of dryf op 'n binneband op die water. Gaste is ook welkom om hul bergfietse saam te bring.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tino Erasmus Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 R525 per nag (plek vir 4)

Kry 30% af. Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false