+36

Tjaila

  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 258 Elephant Lodge, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Tjaila is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die Elephant Lodge in die Mabalingwe-wildreservaat. Hierdie eiendom is 'n ideale opsie vir 'n gesinswegbreek, aangesien dit binne loopafstand van die landgoed se swembad en ander geriewe is.

Hierdie eiendom kan gemaklik 'n totaal van 4 volwassenes en 1 kind op 'n slag akkommodeer, aangesien dit uit 2 en suite-slaapkamers met lugversorging bestaan. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n slaapbank vir kinders. 'n Bababedjie kan vooraf voorsien word. Beide en suite-badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis is 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n oordekte patio met gemaklike buitemeubels wat die perfekte opsie is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Hierdie patio lei na 'n boma waar gaste om die vuur kan bymekaarkom.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jeandré D
Saam met vriende
5.0
Lekker plekkie vir 'n wegbreek. Geen klagtes oor die verblyf nie. Ons het ons gate uit geniet. Die Nyalas en varke het elke oggend kom kuier op die vo...
Sien meer
Nov 2025
Christiene P
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker bosveld ervaring. Baie lekker plekkie met alles wat jy nodig het! Baie netjies gewees.
Jul 2025
Marietjie F
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige plek, heerlik gekuier en gebly. Fantastiese gesinskuier. Mooi plek met alles wat jy nodig het.
Jun 2025
Monique S
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig tussen die natuur, in 'n baie oulike huisie! Ons het baie lekker gebly met ons vriende en 21 maande oue kind. Die huisie was toegerus met alles...
Sien meer
Apr 2025
Monique B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie om te doen daar, lekker gebraai by boma en wild gesien net voor jou stoep. Baie lekker gebly, was veilig en skoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Runelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 258 Elephant Lodge, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Tjaila het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 258 Elephant Lodge, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcda87da0e93ebbe451fdd55bb376e0a7d2dc3682c2e66adb53ad70c90b6e40158bf399c0afe0689c72dfa290b5fb29280137?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 5) 12 5 1 5 258 Elephant Lodge Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.822359668502 28.06197167833
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang