Tjimaka

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tjimaka is omring deur die natuur en is die perfekte wegbreekplek vir 'n groot groep vriende of familie. Dis net buite Hazyview, 17 km vanaf die Krugerwildtuin, in die Laeveld geleë.

Tjimaka bied slaapplek vir 8 gaste in 3 aparte eenhede. Elke eenheid bied slaapplek vir 2 mense en beskik oor 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n klein kombuisie. Daar is ook 'n oopplan-familiekamer met 1 koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Elk een van die ander eenhede bevat 'n koninggrootte-bed.

Verder is daar 'n groot gemeenskaplike kombuis met 'n yskas, stoof en oond. Gaste kan by die swembad en boma ontspan wat oor die dam uitkyk. Visvang is op versoek beskikbaar, maar slegs op 'n streng vang-en-vrylaat-basis.

Die lodge is net 17 km van die Krugerwildtuin af geleë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tjimaka gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za