Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tjokka House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die balans is 7 dae voor aankoms betaalbaar.

Gaste kan nie op Goeie Vrydag, Kersdag of Nuwejaarsdag inklok nie.

'n Sleutel- en breekskadedeposito van R1500 is saam met die deposito vir die bespreking betaalbaar en terugbetaalbaar per bankoordrag binne 5-7 werksdae na vertrek, sodra die huis ondersoek en alles in orde gevind is.

Neem asseblief kennis dat die sleuteldeposito teruggehou sal word en addisionele kostes gehef word indien daar gevind word dat meer gaste as waarvoor daar bespreek is die perseel gebruik. Gaste moet asb. met aankoms hul bankbesonderhede vir die bestuurder gee.

Die sleutels sal nie oorhandig word nie indien die sleutel- en breekskadedeposito nie ontvang is nie.

Let asb. dat die vakansiehuis in 'n kompleks (Die Kom) geleë is wat deur 'n beheerliggaam bestuur word en geen geraas of partytjies word toegelaat nie. Ons behou die reg om verblyf sonder terugbetaling te kanselleer indien enige van die reëls verontagsaam word.

Wees asb. te alle tye respekvol.

Partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie. As jy of jou besoekers wangedra, het die eienaar die reg om jou bespreking te kanselleer en jou te vra om te vertrek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 12, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ef17066789e64c677470960ab59fed9f279bc5f3f7e96a46e659a8e38a933355588ad890851489e217b8950f4d898157183?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) No 12 Die Kom 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.809012471812 17.889940730949
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem