LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Toad Tree Cabins | LekkeSlaap
+43

Toad Tree Cabins

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 22 resensies vir Toad Tree Cabins
Netheid
3.6/5
Diens
3.2/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.4/5
Janine R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine R
Gesin met klein kinders

Besonderse natuurskoon.

Pragtige natuurskoon, baie rustige omgewing. Die eenhede is so geleë dat 'n mens voel asof jy alleen daar in die bos is. Het die privaatheid geniet.

Sigrun W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sigrun W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Adventurous.

Definitely will be back.

Sonet D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer, net die plek om te gaan ontspan.

Ons het 'n rustige 10 dae gehad. Die kamers was elke dag skoongemaak. Lindsay het daagliks seker gemaak alles was reg. Hy het ons uitgevat vir sundowners waar my voertuig nie kon gaan nie. Sal definitief Toad Tree Cabins aanbeveel as jy net wil ontspan.

Yolande S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflike verblyf vir uitrus, waar ons die stille en die natuur geniet het, die geriewe was uitstekend.

Ons verblyf as duikers was gerieflik en die fasiliteite was elke dag netjies skoon gemaak. Die kombuis is gerieflik uiteengesit waar dit voel of jy in jou eie woning is. Braaigeriewe gerieflik naby die cabins en kombuis. Die cabins is gerieflik met waaier vir die hitte en aan een badkamer.

Deon O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang en alles was skoon en netjies.

Ons woonstel was skoon en netjies. Lindsey het ons welkom laat voel ons het heeltyd veilig gevoel spesiale dank aan Lindiwe wat die plek altyd skoon gehou het. Ek sou graag 'n ketel in die woonstel wou hê.

Michelle E - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Michelle E
Saam met vriende

Nie heeltemal wat geadverteer is nie.

Die pad om daar uit te kom is baie moeilik en ook nie gemaklik vir gewone voertuie om te ry nie. Daar is geen aanduidings van waar jy moet afdraai na hulle toe nie, behalwe wanneer jy alreeds op die grondpad is wat na hulle toe gaan. Die pad na hulle toe is 'n lang gedeelte op seesand en was baie moeilik vir my Nissan Juke om daar te ry sonder om bekommerd te wees dat ek gaan vasval. Die plek self is nie heeltemal so netjies soos op die fotos nie, daar is verf spatsels op hulle gordyne, die plek is vol stof, asof dit nie skoongemaak is voordat ons daar gekom het nie. Hulle het nie ekstra komberse vir ingeval iemand koud kry deur die nag nie. Ek het telefonies met die dame bevestig dat ons so 10:00 wou inklok, toe ons teen 11:30 daar kom was hulle nie eintlik gereed vir ons nie.

Elaine P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine P
Saam met vriende

Skoon en netjies.

Eenhede is baie netjies en gerieflik - krag is egter 'n groot probleem (was nie beurtkrag nie). Die stort krane het ons geskop, en ons kon nie stort nie, die een keer wat ons die eienaar kon opspoor het sy genoem dat as dit gebeur moet ons met ons plakkies stort. Krag het baie afgeskop by die kragboks wat 4 eenhede of 'n blok van krag voorsien - ons het die eienaars by hul huis/kantoor gesoek en kon hulle glad nie opspoor om die probleem te hanteer nie.

Toad Tree Cabins's terugvoer

Sodwana Bay is in a rural area with the usual power issues and illegal connections. Eskom were working on the power lines and they had apparently swopped the neutral and earth cables, causing a mild shock when using the shower. We immediately called in an electrician and this was sorted out the following day. We humbly apologise for the inconvenience and want to assure guests that we were constantly on the power problem and if we couldn't be found in the office we were always available on our cellular phones.

Toad Tree Cabins
Anina J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anina J
Gesin met klein kinders

Lekker gebly.

Baie lekker gewees, rustige omgewing en baie mooi. Moet net mense vooraf laat weet dat dit nie regtig geskik is vir 'n kar nie, maar eerder 'n 4x4-tipe.

Anja V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja V
Gesin met klein kinders

Rus vir my siel, rustig.

Dit was baie aangenaam en gerieflik.

Pokelo M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pokelo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was very nice and we enjoyed our privacy.

Will recommend the place to my friends.

Anita  - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anita
Saam met vriende

Die foto's lyk glad nie soos wat dit regtig lyk nie. Die plek is vervalle en "over priced" .

Die plek het ook kort-kort kragonderbrekings gehad en dan is daar ook nie warm water nie.

Hendri D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hendri D
Gesin met klein kinders

Presies wat ons gesoek het - rustig.

Die gastehuis was baie gerieflik en skoon. Dit was perfek vir ons met die 4 kinders en Janice was baie aangenaam. Ons sal weer gaan kuier en alhoewel dit 15 minute van die strand was, was dit rustig en stil veral oor nuwe jaar.

Toad Tree Cabins's terugvoer

Thank you for your kind words Hendri. It was a pleasure having you as our guests and we look forward to hosting you again in the future. Kind regards, Janice and Lindsay.

Toad Tree Cabins
Maxie D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Maxie D
Saam met vriende

Nie waarde vir geld nie, ek het bespreek vir 3 kamers en 2 mense moes in die sitkamer op 'n bank slaap! R2200 per nag (dis belaglik).

Ons moes betaal om toegang na die strand te kry, dit was 'n addisionele R3400 vir 10 dae! (Is nie voor die tyd vir ons genoem nie). Swembad het nie trappe nie, mens kan nie in en uit nie, pad is nie gemaak vir gewone voertuie nie. Hulle diens die cabins elke dag, maar dit sluit nie skottelgoed nie, nog R30 per dag. Dit was nie 'n vakansie atmosfeer nie, voel meer soos 'n aftree-oord!

Toad Tree Cabins's terugvoer

Hi Maxie, Thank you.

We value your feedback and are very sorry that you had a disappointing holiday experience and also sad as this could have been avoided. On our email of 25th October, I listed the KZN Wildlife entry fees payable at the gate, but if you had purchased Rhino Cards your total entry fee would have been R1530, half the cost. The 6 sleeper is listed on the Lekker Slaap site as a 2 bedroom, 2 bathroom cottage with bunk beds or sleeper couches in the lounge. Thank you for doing your dishes as this really helped the staff to get through their work timeously.

Kind regards, Janice

Toad Tree Cabins
Pieter B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters swak.

Ons kon nie ingaan op die pad na die cabins toe nie want dit is nie 'n gravel road nie, dit is 'n seesandpad. Ons moes ander akkommodasie kry en ons het skade op ons motor gehad van die vassit in die sand. Die dame by die cabin was glad nie behulpsaam nie, sy het bly sê dat sy kan nie verstaan dat ons vassit nie want haar klein kar ry daardeur. Dit is los see sand, dit is soos om op die strand te ry. Ons het 'n ou gekry langs die pad om ons te help. Die diens by die plek was pateties, ons kon nie ver genoeg eers inry om te sien hoe die plek binne lyk nie.

Koos B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Koos B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cabins is okay.

Al ons kruideniersware uit yskas gesteel, Janice weet nie regtig wat om te doen nie.

Toad Tree Cabins's terugvoer

Hi there Koos,

I am extremely sorry that your food was taken from your fridge. We have had fridges in the communal kitchen for 14 years without an incident, but because of your unfortunate experience, we have put a fridge in each cabin.

Kind regards,
Janice

Toad Tree Cabins
Celenta T - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celenta T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat meer het mens nodig?

Vir die wat nie gepla is om die "rustic" verblyf te doen nie, is Toad Tree perfek! Ons gaan volgend jaar verseker terug.

Eddie R - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eddie R
Gesin met klein kinders

It could have been nice.

I paid for a house and a cabin. The house has its own kitchen, the cabin must make use of the communal kitchen. So I could use the communal kitchen. Our fridge wasn't working, so we used the fridge assigned to our cabin. Every time we used the communal kitchen, the owner made nasty comments. The one night we used a pot from the communal kitchen, there was food left that we wanted to eat at breakfast the next morning. The morning the owner walked into our house (without knocking) and wanted to take the pot - with the food in it. This is just some of the incidents. This was such a lovely place, but I will NEVER stay there again because of the owner.

Elsabé R - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabé R
Saam met vriende

Te ver van die see. Die pad na verblyf was minder toeganklik vir gewone voertuie.

Toad Tree Cabins is vir buiteleweliefhebbers. Die buitelug-badkamergeriewe was skoon en netjies. Hier is jy op jouself aangewese.

Annetjie C - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Annetjie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die oornagverblyf was netjies, maar baie basies.

Die sandpad na Toad Tree Cabins is 'n smal eenrigtingpad wat beteken dat een van die voertuie vir 'n ent in trurat moet ry wanneer daar 'n aankomende motor is. Die houthuisies is klein en donker en baie basies ingerig met swak beligting. Die buitestort het lekker warm water gehad, maar die riete was nie heeltemal dig genoeg op plekke vir privaatheid nie. Die kombuisfasiliteite is voldoende.

Andre K - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre K

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Anja B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anja B
Saam met vriende

Die kombuis word gedeel.

Gaste slaap oor in "zozo huts" en die kombuis word gedeel. Ons was gelukkig om 'n gasstoof saam te vat vir ingeval. Ons was nie regtig bereid om ons geriewe met ander mense te deel nie.

Lize-mari O - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mari O
Gesin met klein kinders

Baie, baie lekker!

Indien jy 'n rustige tyd saam met jou gesin wil hê, bespreek by hulle. Ek en my man en kind het 'n wonderlike tyd gehad, en dit was 'n aangename vakansie. Baie dankie!

was R480
Vanaf R384
per nag (plek vir 2)
was R480
Vanaf R384
per nag (plek vir 2)
was R480
Vanaf R384
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 73 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Triton-pad, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkYzU3OWZkLTYxZDMtNDYzNy1hMzFlLTAxY2VmMmZiNjJjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R480, nou Vanaf R384  per nag (plek vir 2) 22 5 1 4 Triton Road Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -27.493288878179 32.598625596573
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!