Toeka se Dae

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Toeka se Dae bied verblyf in Oudtshoorn, die grootste dorp in die Klein-Karoo langs die bekende Kaapse Roete 62. Oudtshoorn het die grootste volstruisbevolking in die wêreld en daar is talle volstruis-skouplase in die omtrek. Ander besienswaardighede hier sluit die Kangogrotte en Klein-Karoowynroete in.

Ons bied 2 en suite-slaapkamers met slaapplek vir 2 gaste elk. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens.

Die gemeenskaplike kombuis het 'n yskas, mikrogolf en broodrooster, en 'n TV is in die sitkamer beskikbaar. Die braaigeriewe word ook gedeel.

Daar is legio doendinge in die omtrek, soos perdry, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide staptoere, bergfietsry en tennis.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Toeka Se Dae gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false