Toeka se huis /Toeka's Cottage -Nuwerus

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dié plaaskothuis het 'n nostalgiese, ou styl en is in die stil dorpie Nuwerus in Namakwaland geleë. Dit is ideaal op die N7 tussen Kaapstad en Namibië.

Die kothuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer 'n dubbelbed. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kothuis het ook 'n kombuis en 'n veranda met ongelooflike uitsigte oor Nuwerus. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, vrieskas, 'n mikrogolfoond, stoof, broodrooster, ketel en 'n tafel met stoele. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Tee, koffie, suiker en melk word voorsien. Daar is ook onderdakparkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by Toeka se huis /Toeka's Cottage -Nuwerus sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Toeka Se Huis /Toeka's Cottage -Nuwerus gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 160 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za