+15
Selfsorg in Graaff-Reinet

Voetpad Cottage @ Hartland Huis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Chantelle S
1 nag
5.0
Feb 2026

Great stay! Would stay again. We enjoyed our stay! Hartland Huis is clean, has comfortable beds and a great location with safe parking big enough for a bakkie. We enjoyed a great cup of complimentary coffee and rusks before continuing on our journey. Thanks, Hartland Huis!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawid
Voetpad Cottage @ Hartland Huis
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom.

Nicole M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2025

Idillies Karoo. Ons het heerlik gebly! Die plekkie is pragtig ingerig met mooi dekor en alles wat ’n mens nodig het vir ’n gemaklike wegbreek. Dit was stil en veilig, perfek vir ’n Karoo-wegbreek. Die braaiplek was ideaal en ons het dit baie geniet. Die badkamer was besonders netjies met ’n groot, lekker stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dawid
Voetpad Cottage @ Hartland Huis
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.

Telisha G
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Des 2025

Good. All round perfect for an overnight stay, but sleep was restless due to the neighbouring dog barking throughout the night continuously. WiFi also not working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Dawid
Voetpad Cottage @ Hartland Huis
Hi Telisha. We're sorry you did not enjoy your stay. We encourage guests to report any issues (like the WiFi not working) when they're here so we can fix the issues where possible. Thank you for the review.

Louise H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2023

Waarde vir geld. Al die basiese benodighede word verskaf, goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Susan P
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2023

Very cold! We had a very cold night! Thin duvet and blankets, gas heater with no gas. In the middle of winter, I would expect better.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Dawid
Voetpad Cottage @ Hartland Huis
Ai Susan. Jammer julle het nie lekker gebly nie. Ons sou verseker vir julle (n nuwe gasbottel bring sou ons bewus was dat die gas opgeraak het. Ons het ook ekstra komberse in die kaste soos met julle meegedeel met aankoms.

Marinda M
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2023

Ons het net oornag en alles was goed gereël en netjies. Behalwe vir 1 toesluitbare motorhuis wat ons vir ons boswa gebruik het, was daar nie veilige bewaring vir ons voertuig nie. Die misdaad op Graaff-Reinet is egter nie so hoog soos waar ons vandaan kom nie. Daar was dus gelukkig geen insident nie. Baie dankie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Stefan V
1 nag Saam met vriende
1.6
Jan 2023

Wat 'n teleurstelling. Nie volledige beddegoed vir die slaapbank gehad nie, die dubbelbed se linne was nie skoon nie. Dit was net 'n aaklige ervaring. Hierdie verblyf was nie op standaard nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Pieter P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Pragtige huisie. Heerlik gekuier by Toerboer Cottages. Mooi dorpie. Al wat kort is 'n waaier, maar verder is als daar wat jy sal benodig. Mooi dekor en mooi ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emsie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Pragtige, historiese gebou en goed ingerig. Kuierarea in tuin was heerlik rustig. Cottage gerieflik naby restaurante en heerlik om die pragtige dorp te voet te besigtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy Jane P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Extremely comfortable and convenient. Loved our overnight stay. Toerboer comfortable with all one needs. We stayed 1 night only as travelling to George so we didn't get to enjoy a longer stay. Very good value and close to shops and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawid
Voetpad Cottage @ Hartland Huis
Hallo Tracy. Many thanks for your booking and wonderful review. It was a great pleasure to host you and we hope to see you return to our beautiful town.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dawid Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

38 Noord Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc24e52bf6ee8ac5d6bc9f87abc160bdb541ca462c1b68530ab6af9960328e3c48960bd63bf5ca15298d26ddd86c01d4ba10e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense 29 5 1 5 38 Noord Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.247912 24.533249

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang