Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tolbos Backpackers

Rugsakreisigerslosies

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 41 resensies vir Tolbos Backpackers
Netheid
3.7/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5
Pedro S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pedro S
Enkelreisiger

Was hartlik ontvang en behandel, baie dankie vir jul diens.

Privaat, veilig en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos Backpackers se terugvoer

Thank you for the lovely review!

Tolbos Backpackers
Nurisha W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Nurisha W
Besigheidsreis

Disgusting treatment.

When I arrived there my booking was paid for by my company but I was told that there was no bed available for me and I would have to sleep in the lounge area with the dogs. This is unacceptable. No apologies from the establishment at all. The man there was actually just rude. I will never recommend this establishment to people.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

House mother had a bit of an attitude, some people that came later the evening had the TV too loud, otherwise the one night stay was OK.

Needs to have some more utensils in the kitchen. And some more chairs in the lounge area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brian H
Enkelreisiger

Veilige verblyf.

Plek is ideal geleë, naby alle winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorian A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorian A
Enkelreisiger

Great place to stay over, excellent client service. They are friendly and have great hospitality.

Upon arrival I was met at the entrance of the place, I was received with utmost care and hospitality. Great client service especially the lady cleaning up in the morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos Backpackers se terugvoer

It’s not always easy to get a good review since this is a backpackers! Thank you very much!

Tolbos Backpackers
Chris V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Chris V
Enkelreisiger

Die eienaar is te besig om mense in 'n persoon se kamer met jou te probeer deel.

Eienaar te besig om ander mense op af te forseer om 'n kamer te deel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met vriende

Was baie lekker en mense baie vriendelik.

Die ander mense wat ook daar was, was lieflik, selfs die mense wat ons ingeboek het was baie vriendelik. Was baie lekker - Tolbos Backpackers sien my en my gesin binnekort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos Backpackers se terugvoer

Ek is bly julle het lekker gebly.

Tolbos Backpackers
El-marie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
El-marie B
Enkelreisiger

Uitstekend.

Linda, jy is 'n raakvatter met Hector saam. Dankie vir jul gasvryheid en, Hector, vir jou geskiedenis wat jy oordra met passie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos Backpackers se terugvoer

Bly jy het my ou stories geniet.

Tolbos Backpackers
Jan J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J
Enkelreisiger

Relaxing and I felt safe all the time.

I was received and guided to my room in the friendliest manner. Thank you very much, one again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het niks geslaap nie!

Die verblyf self was nie sleg nie, daar was genoeg badkamers, maar die een was vuil. Die ander gaste het in sitkamer hard gepraat en elke klank weerkaats reg deur die mure. Tussen 22:00 en 23:00 het ander mense opgedaag en geskree vir mekaar reg oorkant ons kamer. Hulle het aanhoudend geraas gemaak, musiek gespeel en klip hard gepraat. Na middernag het ek vir die kontak persoon ingelig en hy het hulle gevra om sagter te wees. Die musiek het af gegaan maar hoe meer hulle gedrink het, hoe meer het hulle geraas! 4uur die oggend toe gaan vra ek vir hulle om asb stil te wees want ons probeer al heel aand slaap. Hulle het vir nog 'n uur en 'n half nog harder geraas. So ons het van 5:30 geslaap tot iemand die toilet rolle kom insit het, ek het nie na die tyd gekyk nie maar ons moes 8:00 opstaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos Backpackers se terugvoer

Nooit weer daai groep hier book!
Ek is jammer oor die jong mense wat geparty het

Tolbos Backpackers
Lianti M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianti M
Gesin met tieners

Netjiese en veilige oorslaapplek.

Ons het laat aangekom en die eienaar het instruksies aangestuur met WhatsApp, wat ek waardeer het. Een van die ander gaste het ons vriendelik gehelp met 'n paar vrae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos Backpackers se terugvoer

Altyd lekker om vriendelike mense hier te ontvang!

Tolbos Backpackers
Miranda M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda M
Enkelreisiger

Uitstekende diens.

Ek sal beslis Tolbos aanbeveel. Jy word gasvry ontvang en alles gewys. Uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos Backpackers se terugvoer

Not always easy to give guests 5-star service in a backpackers, but we try our best. Altyd lekker om positive terugvoering te kry!

Tolbos Backpackers
Anissha G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anissha G

Pleasant stay with attentive and friendly service.

Traveling with a large student group and Tolbos Backpackers were very accommodating to our needs. We also really enjoyed Hector's company and he was kind enough to take us on a walk through Worcester, during our short stay, which was fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos Backpackers se terugvoer

I love taking guests on a tour through this wonderful town and it was great to have a lovely group of young people here. Next time stay longer and I will take you out for the best coffee in the valley.

Tolbos Backpackers
Gerald D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald D
Saam met vriende

Baie vriendelike diens en hulpvaardig. Besorg oor ons reis en bedank agterna vir vriendelikheid.

Voor ons aankoms het Hector reeds laat weet dat hulle ons verwag. Die aanwysings was ook goed om daar te kom ten spyte van die na-ure aankoms. Dank is ook die volgende oggend uitgespreek oor wedersydse vriendelik en hoflikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mavis S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mavis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties baie vriendelike mense.

Ongelooflike aand gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos Backpackers se terugvoer

Altyd lekker om mense soos jul 2 hier te he.

Tolbos Backpackers
Sara P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sara P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit geniet om by backpackers te oornag, was baie lekker.

Diens was baie goed en ons is goed ontvang, vriendelik. Ek sal beslis weer gaan, ek hou van die rustigheid daar en dit is baie veilig, so ek raai enige een aan om te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos Backpackers se terugvoer

Dit is nie altyd so maklik om mense so gelukkig te hou nie!

Tolbos Backpackers
Hermann W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann W
Enkelreisiger

Wonderlik.

Hektor is baie vriendelik en het my verblyf opgegradeer sonder om my ekstra te laat betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos Backpackers se terugvoer

Altyd 'n plesier.

Tolbos Backpackers
Danfred B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danfred B
Saam met vriende

Waarde vir geld.

As jy 'n rustige nag op 'n kwalitiet bed wil hê, moenie verder soek nie. Prys wat jou sak pas. Naby stasie en sentrale dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos Backpackers se terugvoer

Ek is verbaas dat jul gelukkig is, nadat dit so besig hier was.

Tolbos Backpackers
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jasmin J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jasmin J

Nice, kon better gewees het en my dogter het haar swem top daar vergeet.

Op aankoms, Hector die bestuurder baie nice, plek skoon, maar kon better gewees het. Plek is lekker groot, maar swembad baie klein. Ons groep was baie teleurgesteld. Ons moes na publieke swembad gaan, maar ons kon sien Renate is besig om die plek oor te doen, want toilet is very nice, kamers lekker groot. Renate is 'n baie nice persoon. As sy 'n groter swembad insit, sal sy ons vir seker weer sien. Dankie Renate!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waardeer vir geld.

Tolbos is in 'n stil area geleë en die tydjie wat ons oorgebly het, kon ons rustig slaap en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos Backpackers se terugvoer

Good day,
Thank you so much for your feedback.

Tolbos Backpackers
Mariam O - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariam O
Saam met vriende

Awesome.

Tolbos Backpackers was exactly what we required. We will definitely take that type of accommodation again when needed. The booking agent was very helpful and very accommodating which was much appreciated. The location was close to the chess tournament venue. The person who met us when we arrived made everything run smooth and was so friendly. Thank you to everyone that contributed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos Backpackers se terugvoer

It was such a pleasure having the lot of you here!

Tolbos Backpackers
Mary F - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary F
Besigheidsreis

Skoon, veilig, vriendelike eienaars en ons het verblyf baie geniet.

Die eienaars was baie gaaf and behulpsaam en ons het baie veilig gevoel. Die instansie is baie skoon en al die nodige geriewe is beskikbaar. Sal beslis weer daar wil bly. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos Backpackers se terugvoer

Altyd lekker om mense soos jul hier te verwelkom!

Tolbos Backpackers
Gaspard P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gaspard P
Enkelreisiger

Very close to the station, sober but 100% functional.

Very walkable distance from train station (Shosholoza and Metro) and combitaxis station, food shops and a couple of restaurants. But streets can look quite unsafe around food shops. Bathrooms and kitchen quite well furnished. Big fridge, no towels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos Backpackers se terugvoer

Thank you, it was a pleasure having you at Tolbos Backpackers.

Tolbos Backpackers
Emmaline G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Emmaline G
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker gewees.

Het ons eie badkamer gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos Backpackers se terugvoer

Ek wou net seker maak jul het meer privaatheid.

Tolbos Backpackers
Jacobus Nel (koos) L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Nel (koos) L
Saam met vriende

Aangenaam verras.

Baie skoon dorp met baie te sien in omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos Backpackers se terugvoer

Koos! Ek is bly julle hou van ons dorpie! Ja, Worcester werk hard om die middedorp mooi te maak en ek sien in verlede week se koerant dat Worcester nou die eerste dorp buite Kaapstad gaan word om 'n CBD upgrade te ondergaan. Ons hoop om jul weer eendag te sien!

Tolbos Backpackers
Eloise P - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eloise P
Saam met vriende

Vriendelik!

Die eienaar is baie vriendelik en dit het die plek vir ons gemaak. Vir die goeie prys moet mens nie te veel verwag nie en die kombuis is nie so goed toegerus vir selfsorg as wat mens sou hoop nie, maar dit is skoon, vriendelik en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos Backpackers se terugvoer

Dit is altyd lekker om mense soos jul hier te hê! Ons hoop om jul gou weer te sien!

Tolbos Backpackers
Nobomi D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Nobomi D
Gesin met tieners

Nice people.

It's a nice place to be, but it's still in process. So don't expect a 3 star or 4 star, just appreciate what you get because it's not expensive either.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos Backpackers se terugvoer

We don't really get stars here because we are a Backpackers! But thank you! Hope to see you again!!

Tolbos Backpackers
Ghaneemah W - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ghaneemah W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Terrible.

We did not get the room I booked and paid for. The manager seemed to think that we would be satisfied sleeping in the house next door. He gave us a room one of his helpers and their kids slept in. We were also told that we needed to go next door to use the bathroom and toilet. We took our belongings and left.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos Backpackers se terugvoer

Well, we did not have time to get everything ready for you because you arrived at 10 in the morning.

Tolbos Backpackers
Eldred P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldred P
Saam met vriende

Ons was baie vriendelik ontvang en die akkommodasie was netjies en ons het ons eie badkamer met stort gehad (baie belangrik vir ons metgesel).

Reëlings of haakplekke vir klerasie en handdoeke is benodig in die badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos Backpackers se terugvoer

Dankie! Dit was lekker om jul hier te hê! Ek is besig om spieëls te kry. Jammer, ek is blind en gebruik nooit 'n spieël nie so besef natuurlik nie hoe afhanklik julle siende mense daarvan is nie!

Tolbos Backpackers
Deryck S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deryck S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basic accommodation.

The backpacker is basic accommodation, would stay there again. A few things to take note of: take own towels, if your going to do your own cateting take own pots nd pans, also own mug (not many in cupboard). No mirrors in bathrooms. Staff pleasant, friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos Backpackers se terugvoer

The problem with wet towels is that the more you have the more moist there is inside a building. As soon as there are to many in a small space it creates problems. That's why we always ask the guests to hang their towels outside on our special designed line.

Hope to see you again!

Tolbos Backpackers
Talita K - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita K
Enkelreisiger

I enjoyed staying there, I can definately book there again

The place is good for the price provided.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos Backpackers se terugvoer

Hi!
I am happy you enjoyed it here! Being a Backpackers with the least expensive beds in the Valley we don't really ever get good reviews because we are not a Guest house with all the smart toppings at the price we charge. Thank you! Hope to see you again!

Tolbos Backpackers
Sarel V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel V
Besigheidsreis

Baie lekker gewees.

Sal net graag 'n spieël in die badkamer wil hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos Backpackers se terugvoer

Ja, sal nog by die spieëls kom! Ek is blind so besef nie dat julle siende mense spieëls nodig het nie! Lekker gewees om jul hier te hê! Kom gerus weer!

Tolbos Backpackers
Freddie S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Freddie S
Besigheidsreis

Daar is baie tekorte soos spieëls in badkamers, en lugversorging het nie na voldoende gewerk nie.

Geen kombuistoebehore soos potte en panne nie. Vir die prys aanvaarbaar, maar sal eerder dan vir duurder opsie gaan in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos Backpackers se terugvoer

Hallo Freddy,
Ons het potte, jy moet net vra. Jammer oor die spieëls in die badkamer. Ons gaan dit nog in sit. Ons wag net vir die werkers om weer te begin. Jammer, ek is blind en dink nie altyd daaraan dat siende mense spieëls nodig het nie! Hoop darem ons sien jul weer.

Tolbos Backpackers
Marius V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marius V
Saam met vriende

Wat op die web wys en wat ons gekry het is nogal heel verskillend.

Miskien het ek misverstaan wat die kwaliteit van 'n "backpackers" moet wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lawrence D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lawrence D
Gesin met klein kinders

Nooit, ooit weer nie.

Die foto's lyk glad nie soos die plek nie. Die plek is pateties. Dis nie skoon of netjies nie en ek sal niemand aanraai om ooit daar te bly nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos Backpackers se terugvoer

Ons is regtig jammer as julle nie gelukkig was nie. Ons is 'n Backpackers en probeer om dit so goedkoop as moontlik vir mense te maak om ons in die valley te besoek.

Tolbos Backpackers
Rodney K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rodney K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Adequate for the rates charged.

Hopefully the work that needs to be done on the house will be completed soon. Thanks Lusagne and Penny.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos Backpackers se terugvoer

We are so happy you enjoyed your stay! Our one building is finished and we are going to do the other building soon. Just remember, it's not the paint on the walls or the tiles on the floor that makes a Backpackers feel at home, it is the people!

Tolbos Backpackers
Raynette N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Raynette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Lovely place, lovely people. The only problem is that there is no safe parking behind gates for our vehicle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos Backpackers se terugvoer

Hi!
Sorry about the parking problem. We are working on it and hope to have more secure parking soon.
At this stage we only have those 4 secure parkings left. Sorry your boy got sick and that he couldn't finish his sports. It was him hey? Hope to see you next year.

Tolbos Backpackers
Elizabeth L - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elizabeth L
Saam met eggenoot / lewensmaat

The biggest concern I had was that there was only one toilet which had no key to the door. The bedroom looks untidy and too little crockey in kitchen.

The room we stayed in: the carpets are dirty/stained. The room appeard to be vacuumed, but the carpets need some serious steamcleaning. The bedding was clean but faded and dull looking - un-inviting. There was a cupboard removed from the wall in the room and left unpainted. There is only one toilet. The toilet door has no key. There was a note on the door which was handwritten with a child's wax crayon - "Knock before you enter". One did not feel at ease using the toilet. The owner was very friendly and talkative. I felt that there is not enough crockery. I felt uncomfortable looking for what I needed in the kitchen because all the owners groceries etc. is also kept in the cupboards. I was quite uncomfortable as it appears that one is 'nosy' by opening all the cupboards inadvertently. The security measures are adequate. The only protection in the pool is the loose blue cover on top. At night, this is risky as there is no warning that it is a pool and people could mistakingly fall into/onto it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leana V
Saam met vriende

We were cold!

Not enough blankets in winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Andrea H
Saam met vriende

Tevrede.

Was moeilik om die verblyf te kry aangesien ons nie Worcester goed ken nie, maar dit is baie netjies en baie skoon. Sal weer terug kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos Backpackers se terugvoer

Ons het nou 'n nuwe gebou en die pryse bly dieselfde al is die geriewe baie beter! Hoop om jul weer te sien in ons nuwe plek!

Tolbos Backpackers
Vanaf
R220
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R220
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R220
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Birdstraat 3, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2NjcxZDFiLTM1ZTMtNGM5OS05MWRkLWQ2ZjFjYWVhOGNiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R220 per nag, vir 1 mens 41 5 1 4 3 Bird street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -33.640248009257 19.447017393848