Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tolderia Resort

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 33 resensies vir Tolderia Resort
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anja M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon en asemrowend.

Die juweel tussen niks en nêrens is die beste wegbreek wat ons in jare gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolderia Resort se terugvoer

Dankie Anja, waardeer! Bly julle het die wegbreek geniet!
Mariaan

Tolderia Resort
Khulu Lydia Z - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khulu Lydia Z
Gesin met klein kinders

Lovely place. You can smell nature when you wake up. The place is amazing. 5 stars.

My family enjoyed the stay, comfortable clean house. The place is amazing, full of nature. Definitely coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolderia Resort se terugvoer

Thank you Khulu! Glad you had a good time!

Tolderia Resort
Chris M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris M
Saam met vriende

Sal beslis weer besoek!

Ongelooflike plek. Elke oomblik geniet. Dalk 'n goeie idee om meer grasse/riete skoon te maak om van kant af te hengel. Veral by onderste damme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Khairun-nisaa D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Khairun-nisaa D
Gesin met klein kinders

I was unaware of the no network issue.

It was wonderful. The kids enjoyed fishing and canoeing. Be prepared to be in a secluded area with no network at all. You can catch some signal at the entrance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolderia Resort se terugvoer

Hi Kairun
Glad you enjoyed!
MTN has a strong signal (when load shedding, no signal).
Vodacom has signal in certain places on the farm.
Regards
Mariaan

Tolderia Resort
Heleen V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V

Rustig, natuurskoon, pret.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola R
Saam met vriende

Rustig en baie netjies.

Die verblyf by Tolderia Resort was baie netjies met alles wat jy nodig het. Die omgewing is pragtig en ons het 'n rustige aand gehad. Ons sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesedi M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesedi M
Saam met vriende

Peaceful and recommended for meditation and prayer.

The place is divine. It's my second time visiting Tolderia Resort, and I wouldn't mind coming back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janneke G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janneke G
Gesin met klein kinders

Stunning chalets, beautiful resort and amazing peace and quite in nature.

Clean, modern and beautifully decorated recently built two bedroom chalets. Amazing views and everything you need in a self -catering chalet (and more).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene J
Gesin met tieners

A slice of heaven.

One of the most beautiful, restful places. Will go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooi uitsig.

Kan nie vir meer vra vir 'n week se rus nie. Die dam is 'n trekpleister vir enige watersportentoesias.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Buyisiwe H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buyisiwe H
Saam met vriende

Was very nice, comfortable and safe. Most of all, the customer service was 100%. Thank you.

On the way to Tolderia we had a car problem, as ladies we didn't know what to do. I called Marrian and in no time one of the employee came to help us. Though it was getting dark he never complained he friendly helped us and he lead us to the chalet. I really appreciate his excellent customer service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J

Lieflike plek, sal weer besoek.

Chalet 4 is ideal vir 'n groep van 10 volwassenes, baie ruim met alles wat 'n mens nodig het en boonop rolstoelvriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe V
Saam met vriende

Fantasties.

Heerlik rustig en pragtige uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delisile S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delisile S
Saam met vriende

Very nice and we enjoyed it a lot.

The place is clean and so beautiful I won't hesitate to book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolderia Resort se terugvoer

Thank you, Delisile, looking forward to having you here again!!

Tolderia Resort
Jh M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jh M
Gesin met klein kinders

Asemrowend. Uitstekend!

Verblyf is iets uit ‘n ander wêreld en selfs ook die natuurskoon, sal vir seker weer terugkeer na Tolderia. Kan nie wag vir ons volgende besoek nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolderia Resort se terugvoer

Dankie, JH, baie bly julle het dit geniet!! Sien uit om julle weer hier te hê.
Mariaan

Tolderia Resort
Mark H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark H
Gesin met klein kinders

What a great, silent place in the middle of the forrest. We love it!

The best place when you want to stay in the region. Calm, comfortable and a great house.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n great, stil plek in die middel van die woud. Ons was mal daaroor!

Die beste plek waar jy wil wees. Rustig, gerieflik en 'n great huis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolderia Resort se terugvoer

Thank you Mark, we appreciate it. We are looking forward to having you here again.
Mariaan

Tolderia Resort
Nico S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Gesin met tieners

Fantasties!

Fantasties en baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronald V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald V

Baie mooi omgewing en fantastiese, luukse huise.

Die wildgedeelte was verrassend en die huise regtig van die boonste plank.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolderia Resort se terugvoer

Dankie Ronald.
Bly julle het dit geniet by Tolderia.
Sien uit om julle weer hier te he.

Groete,
Mariaan

Tolderia Resort
Maureen C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen C
Gesin met tieners

Fantastiese ruim en luukse eenhede.

Uitstekende waarde vir geld. Ruim, luuks en hele terrein is baie goed versorg. Sal definitief teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolderia Resort se terugvoer

Dankie Maureen, ek is bly julle het lekker gekuier.
Mariaan

Tolderia Resort
William V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
William V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning oord met al die geriewe tot jou beskikking.

Dit was 'n besondere geleentheid om so 'n puik oord te besoek. Alle geriewe tot 'n mens se beskikking. Die verhitte swembad en mooi tuine is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolderia Resort se terugvoer

Dankie Roy, ek waardeer dit. Ek is bly julle het lekker gekuier.
Groete
Mariaan

Tolderia Resort
Chris & Christa P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris & Christa P
Saam met vriende

Absoluut puik in alle opsigte.

Ek en my vriende, Christie, Louwtjie en Charl het in Tolderia Resort oorgebly op pad na 'n gholftrip en kan nie uitgepraat raak oor die netjiese (perfekte blyplek) nie. Ons was aangenaam verras soveel so dat ons Tolderia Resort beslis weer sal besoek. Hierdie blyplek het pragtige kuierplekke in grotte en langs waterpoele met swembaddens en asemrowende uitsigte en kan ek dit beslis aanbeveel vir enige groep mense. Was wonderlik! 5ster! Baie dankie Mariaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolderia Resort se terugvoer

Baie dankie Chris, waardeer dit.

Ek is bly julle het dit geniet by Tolderia!

Mariaan

Tolderia Resort
Alicia V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia V
Gesin met klein kinders

Nothing but complete mind blowing relaxation, breath of fresh air.

It's not easy to put it into words, it was more than what I ever expected and the scenery was breathtaking, my only problem was the taste of the water but that was it. I'm returning very soon, lovely, just lovely, time just stopped and calmness took over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolderia Resort se terugvoer

Thanks Alicia, appreciate. Looking forward to having you here again.
Regards,
Mariaan

Tolderia Resort
Taapi M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taapi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heaven on earth.

I have enjoyed myself. The venue was perfect. I'm definitely coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolderia Resort se terugvoer

Good day Taapi,

Thank you, it is much, appreciated. Glad you had a good time!

Regards
Mariaan

Tolderia Resort
Martijn K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martijn K
Gesin met klein kinders

By far the most beautiful place we've stayed during our trip in SA!

The chalet is spectacular! Sadly we've just stayed for one night but what a beautiful place to stay. The chalet is huge with nice and and comfort rooms each with there own large bathroom (with separate shower and bath). The chalet has everything you might need availible. The scenery was lovely despite the fact that is was winter during our stay. The location of the chalet is very remote and the closest basic facilities are in the town of Lothair (30 min).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolderia Resort se terugvoer

Hello Martijn,
Thanks so much, appreciate your review. So glad you enjoyed your stay and we look forward to having you here for a longer stay!!
Regards,
Mariaan

Tolderia Resort
Vongani B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vongani B
Saam met vriende

Beautiful place.

What one needs to break away and we definitely came back refreshed. Really wished we could stay more than a weekend. It's definitely a place I would revisit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana N
Gesin met tieners

Lieflike, ruim blyplek vir 'n groot gesin. Absolute waarde vir geld. Ons kom beslis weer!

Ons het heerlik gebly! Dit was besonders ruim en die huis was 'n aangename verrassing met die mooi sement en kunswerk. Die kaggel was 'n lekker bederf vir ons Laevelders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merle G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle G

'n Belewenis!

Dit was fantasties, ons hele gesin het dit verskriklik geniet! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolderia Resort se terugvoer

Dankie Merle!! Bly julle het dit geniet!

Tolderia Resort
Kedibone N - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kedibone N
Saam met vriende

Amazing place, worth every cent.

Beautiful place to relax and bond with loved ones. Service is fantastic, the house is clean and user friendly. I am wowed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolderia Resort se terugvoer

Thanks Kedibone, appreciate!! Glad you enjoyed your stay!
Mariaan

Tolderia Resort
Ilze L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze L
Saam met vriende

Absoluut amazing!

Dit was 'n wonderlike plek om te bly, ons het die aand onder duisende sterre geswem in 'n warm privaat swembad. Die plek is absoluut asemrowend! Ons het ongelukkig net een aand daar geslaap maar as 'n groep vriende besluit ons sal defintief volgende keer langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolderia Resort se terugvoer

Dankie Ilze,

Ek waardeer dit. Ek is bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle gou weer!

Mariaan

Tolderia Resort
Jadien K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jadien K
Saam met vriende

Asemrowend!

Ons asems was weggeslaan. Die omgewing pragtig en die huis groot en luuks. Ons sal definitief weer Tolderia besoek. Die warm swembadjie voor die huis was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolderia Resort se terugvoer

Dankie Jadien, ons waardeer dit baie. So bly julle het dit geniet. Sien uit om julle weer hier te hê!

Groete,
Mariaan

Tolderia Resort
Ina C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Juweel

So bly ons het Tolderia ontdek sal definitief terug wees as dit rus en vrede is wat jy soek is dit die plek. Baie goed toegerus en die feit dat kamers elkeen sy eie badkamer het, is wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie fasiliteite, baie rustig, baie ontspanne.

Tolderia is luuks, goed toegerus en baie rustig. Dis is net die plek as jy weg wil kom van die stadsgeraas af. Hier kom jy rus met 'n boek en 'n verkyker. Internet en selontvangs is slegs sporadies by die Damhuis. Die huis was daagliks gediens en alles was skoon en gerieflik en die fasiliteite is baie goed en volledig. Genoeg breekware, skottelgoedwasser, braaier, kanos ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolderia Resort se terugvoer

Dankie Japie! Waardeer dit.
Bly julle het lekker gerus!

Groetnis
Mariaan

Tolderia Resort
Banele M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Banele M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best.

One of the best holiday destinations, I would do it over again anyday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolderia Resort se terugvoer

Thank you Banele, really appreciate! We are so glad you enjoyed your stay! I am looking forward to having you here again.
Mariaan

Tolderia Resort
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lothair-pad, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca0409d366b0c8b914270703ccd59883d08d2f4f70f8e6c993cfee727a4f4676546dd50dc58513f7530c16e13194aaed66d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 Lothair Road Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.404809648309 30.381511598825
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem