Tolo Bungalow
13 gaste
5 slaapkamers
9 beds
4 badkamers
- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Skeleton Street, Merryhill, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Tolo Bungalow is in die klein kusdorpie Kenton-on-Sea geleë. Hierdie kustoevlugsoord bied rustige verblyf wat ideaal vir gesinne of groepe is.
Dié ruim huis bied slaapplek aan 13 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Drie slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, waarvan 2 en suite-badkamers met 'n toilet, bad of 'n stort het. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 2 ekstra matrasse. Daar is 'n enkelslaapbank in die studeerkamer. 'n Gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n eetarea met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n knus kaggel. Die TV-area het 'n sagte rusbank en gratis WiFi is beskikbaar.
Die gemeubileerde balkon bied 'n asemrowende uitsig. Daar is ook 'n braai-area en 'n groot erf met 'n klimraam. Bushmans Canoe-roete is 1,8 km ver en Middle-strand is net 3,1 km vanaf die verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Boiketlo Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Skeleton Street, Merryhill, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Skeleton Street, Merryhill, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
Sien kaart- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang