Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tom's Place Resort

Chalets
Vanaf
Vanaf R1 280
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke oopplan-chalet akkommodeer 4 gaste. Dit is ingerig met 1 dubbelbed, 2 enkelbeddens, 'n badkamer met bad en stort, goed toegeruste kombuis met stoofplaat, mikrogolf, yskassie en eetgerei, TV met sekere sport- en fliekkanale, plafonwaaier, lugversorging, olieverwarmer en braaigeriewe. Die voorste ry chalets het uitsigte oor die dam.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Beddegoed en badhandoeke word voorsien.

Huisreëls

Geen musiek word toegelaat by die chalets en die kothuise nie.
Gaste wat na-ure arriveer moet by die vulstasie inklok. Net besoekers wat chalets bespreek het kan na-ure inklok.
Visvang en bootvaarte is onderhewig aan die regering se wette.
Gaste moet 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 betaal. Hierdie deposito sal terugbetaal word wanneer gaste uitklok.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 14-19
Vanaf
Vanaf R1 280
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke oopplan-chalet akkommodeer 4 gaste. Dit is ingerig met 1 dubbelbed, 2 enkelbeddens, 'n badkamer met bad en stort, goed toegeruste kombuis met stoofplaat, mikrogolf, yskassie en eetgerei, TV met sekere sport- en fliekkanale, plafonwaaier, lugversorging, olieverwarmer en braaigeriewe. Die voorste ry chalets het uitsigte oor die dam.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Area
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Geen musiek word toegelaat by die chalets en die kothuise nie.
Gaste wat na-ure arriveer moet by die vulstasie inklok. Net besoekers wat chalets bespreek het kan na-ure inklok.
Visvang en bootvaarte is onderhewig aan die regering se wette.
Gaste moet 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 betaal. Hierdie deposito sal terugbetaal word wanneer gaste uitklok.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 07:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oom Tom-plaas 2931, Langs die N1, 25 km suid van Bloemfontein af, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7122fcdcb2b719c423e3d7e434d4a527038d9839b569a919250e87ba474612d519f9624c55e408a4a75b6b864e13ed0ca5ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 4) 49 5 1 4 Farm Oom Tom 2931 Off the N1 9301 Vrystaat 021 201 8901 07:00-22:00 10:00 -29.411955826939 26.133803129196
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem