Tontelbos
9 gaste
5 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Barracouta Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Tontelbos bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Witsand, Wes-Kaap. Die huis spog met panoramiese uitsigte oor die Breederivier, wat dit 'n ideale plek maak vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 9 gaste en bestaan uit 5 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, drie slaapkamers het dubbelbeddens, en die oorblywende slaapkamer is toegerus met 'n enkelbed. Gaste deel twee badkamers, elk toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware insluit. Vir ekstra gerief word 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook voorsien. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 6 langs die kombuis is perfek vir gedeelde maaltye. Die sitarea bied gemaklike sitplek en 'n kaggel - ideaal vir kouer nagte.
Buite het gaste toegang tot ekstra sitplek en 'n braai-area met uitsig oor die Breederivier.
Veilige parkering is beskikbaar op die perseel, wat gemoedsrus bied gedurende u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Anet Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 22
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 16 Barracouta Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Barracouta Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang