Top Floor Oceanside Unit
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral Road, The Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 111 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Top Floor Oceanside Unit is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelblok in die gesogte Table View-area van Bloubergstrand. Dit bied asemrowende uitsigte oor die oseaan en die berge en 'n ontspannende en gerieflike basis vir strandliefhebbers, vlieërbranderplankryers, klein gesinne of vriende.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met beide 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek waar gaste kan eet en ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Gaste kan 'n oulike balkon met panoramiese uitsigte oor die oseaan en Tafelberg geniet. Veilige parkering op die perseel binne die kompleks word voorsien. Die kompleks bied ook 'n gedeelde swembad en is slegs 100 m van die strand af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort
Badkamer
Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Coral Road, The Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral Road, The Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang