Top Spot

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Top Spot is 'n leefstyleiendom op die kruin van 'n heuwel aan die einde van 'n doodloopstraat met luisterryke uitsigte. Dit is op Clan Harry Plaas by Curry's Post in die KwaZulu-Natalse Middellande geleë is. Dit Dit is net 8 km vanaf die hoofweg en dus die ideale oornagplek op pad na die kus of een van die vele trou-venues in die omgewing asook gholfbane en sport-byeenkomste.

Verblyf word aangebied in 2 selfsorgkothuise wat slaapplek het vir tot 5 gaste, Sunset en Sunrise. Albei kothuise het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eenhede het elk 'n kaggel, waaier, ondervloerse verhitting, 'n TV met DStv en 'n kombuisie. Die Sunset-eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Sunrise het 'n koninggrootte-bed.

Die eenheid bied 'n braai-area, WiFi en veilige parkeerplek.

Doendinge in die area sluit wynproe, fietsry, bergfietsry, voëlkyk en wildkyk in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Top Spot gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za