Topanga 12
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Colin-straat en Kusstraat, Uvongo-strand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Topanga 12 is 'n nuwe selfsorgwoonstel op die grondverdieping in 'n veilige kompleks in Uvongo. Die Topanga-kompleks is net 200 m van Uvongo Strand waar gaste kan swem of kan visvang. Dis naby 'n Spar, wassery, restaurant en ander winkels.
Dié woonstel bied slaapplek aan 8 gaste, of 6 volwassenes en 2 klein kinders, en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en 'n toonbank toegerus. Die sitarea het 'n platskerm-TV met DStv. Die stoep bied 'n pragtige see-uitsig en daar is 'n tuintjie.
Die kompleks bied 2 gemeenskaplike swembaddens en braaigeriewe. Die swembad is naby die eenheid en gaste kan 'n ogie van hier af oor die kinders hou.
Die kompleks het ook elektriese omheining en sekuriteit.
Slaapplek
’n Bespreking by Topanga 12 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Paula Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 4
Ligging
- H/v Colin-straat en Kusstraat, Uvongo-strand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Topanga 12 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Colin-straat en Kusstraat, Uvongo-strand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom