Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Topanga 25

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R550 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Huise en woonstelle word streng bespreek op grond van die aantal beddens wat beskikbaar is. Die aantal mense in die eenheid
te eniger tyd (kinders ingesluit) mag nie die getal waarvoor bespreek is, oorskry nie.
- Die verblyf neem nie besprekings vir groepe volwassenes nie.
- Geen dagbesoekers word toegelaat of van ander eenhede nie.
- Geen harde musiek, geraas en partytjies word toegelaat nie. Still tye is tussen 20h00 en 8h00
- Die verantwoordelike huurder moet 25 jaar of ouer wees.
- Alle uitstaande gelde moet 2 weke voor aankoms buite seisoen en 1 maand in seisoen met kontant, EFT en bankdeposito's betaal word.
- Die breekskadedeposito sal op die 7de en 21ste dag van elke maand afhangend van watter datum naaste aan gaste se vertrekdatum is, terug betaal word.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Rook in die eenheid word nie toegelaat nie.
- Skoonmaakdienste is op weeksdae teen 'n bykomende koste beskikbaar.
- Die eenheid moet netjies met net 'n bietjie vuil skottelgoed gelaat word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R742
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R742
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R742
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat 107, Uvongo Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5703e11ceb5d52322e778ddc8b22c3408d13b624fe55fa8eaef0dfdebff9aea3951535bfa2eec13314c40aa5807124dcf820?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R742 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 107 Colin Street Uvongo Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.83236466836 30.396252674869
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem