Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Topanga 26

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat 107, Uvongo Strand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R742 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Topanga 26 bied selfsorgverblyf in ’n veilige kompleks in Uvongo Strand, Margate. Die kompleks is 300 m van Uvongo-strand af en is naby restaurante en winkels.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 kamers deel ’n aparte badkamer wat ’n bad het.

Die oopplan-kombuis het ’n yskas, mikrogolf, oond, stoof, ketel, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die leefarea langsaan het ’n TV met ’n OpenView-dekodeerder en lei na ’n balkon met gasbraaigeriewe.

Daar is ’n parkeerplek toegeken aan die eenheid. Die kompleks het 2 gemeenskaplike braai-areas en 2 swembaddens wat gaste kan gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by Topanga 26 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 9 resensies vir Topanga 26
Netheid
3.3/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 113

Jaar gelys 9

Ligging

  • Colinstraat 107, Uvongo Strand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Topanga 26 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R742
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R742
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat 107, Uvongo Strand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA744c8d07e14aedd0ff320309c2abe07ce1aafa7200294fb70805e0177195f21f0950b7bed035a29589e0d17f4ba48f672855?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R742 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 107 Colin Street Uvongo Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.832360062092 30.396300954631
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem