+17
Selfsorg in Margate

Topanga 59

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Nicholson Ave, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Topanga 59 is 'n vakansiewoonstel op die tweede verdieping met 'n gedeeltelike see-uitsig in 'n veilige kompleks in Uvongo, Margate. Die kompleks spog met 2 gemeenskaplike swembaddens, 'n gemeenskaplike braai-area, 'n goedversorgde tuin en onderdakparkeerplek.

Die tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeur lei na die balkon waar daar sitplek en 'n uitsig is.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 412

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Nicholson Ave, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 780
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Nicholson Ave, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5421ee4ba504050fe127de15dbe9a6b81ecc10f624355df752de6ff6b99aba0d2c6ad669d8a11510dfae238caf0cd06e431b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 4) Nicholson Ave Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8323739 30.3944849
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang