4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - 78 Nicholson Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Topanga 70 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks is naby die strand en het 2 swembaddens en 'n braai-area.
Die woonstel is op die tweede verdieping met 2 en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort en lei na die stoep. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad.
Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolf, ingeboude oond met 'n stoof, en 'n ketel. Die sitarea langsaan het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan dus hul eie dekodeerder en slimkaart bring. Explora-dekodeerders word ongelukkig nie ondersteun nie.
Die leefarea lei ook na die stoep waar daar 'n gasbraai is. 1 motorafdak is beskikbaar. Topanga 70 is naby 'n Spar en 'n paar restaurante, en net 'n entjie se ry van Margate af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 412
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 78 Nicholson Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Topanga 70 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
78 Nicholson Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang