Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tornyn Stilbaai Wes

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Tornyn Stilbaai Wes
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johann D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die ligging was fantasties. Baie netjies en die eienaars was baie vriendelik. Sal dit definitief aanbeveel en hoop om weer te kan kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tornyn Stilbaai Wes se terugvoer

Dankie vir die resensie Johann. Hoop ons sien julle gou weer.

Tornyn Stilbaai Wes
Gerrit V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus in stil buurt. Vriendelik ontvang, woonstel skoon en netjies.

Tornyn se ligging maak dit stapafstand van die strand. Vriendelike omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tornyn Stilbaai Wes se terugvoer

Dankie vir julle mooi resensie, dit was 'n plesier om julle by ons te he.

Tornyn Stilbaai Wes
Francois J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alle verwagtinge oortref.

Ons vriendelike gashere het ons baie tuis laat voel met hulle feestelike benadering. Die plekkie is baie sentraal geleë en bied absoluut alles wat 'n moet en langtermynbesoeker kan wens om te hê. Van hout en vuuraanstekers vir die eerste braai tot wyn en 'n bederfsjokolade. Tien uit tien aan Karin, ons gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tornyn Stilbaai Wes se terugvoer

Francois baie dankie vir julle mooi resensie
Dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te he

Tornyn Stilbaai Wes
Aline E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aline E
Gesin met klein kinders

Stilbaai is puik. Sal weer teruggaan.

Stilbaai is 'n pragtige vriendelik dorp en was die vakansie die ver pad werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kuier.

Perfekte woonstel vir 2 persone, netjies en wonderlike gasheer en gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana M
Gesin met klein kinders

Klein, maar lekker.

Alhoewel dit 'n klein plekkie is, het ons nooit beknop gevoel nie. Daar was selfs genoeg plek vir ons baba se kampkot in die slaapkamer. Dit is ook baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die woonstel is goed geleë, uitstekend toegerus en die gashere vriendelik en hulpvaardig.

Die woonstel is klein maar goed ingerig en toegerus, stapafstand van die rivierstrand en hawe, naby die winkels en ander geriewe en die gashere het uit hul pad gegaan om ons verblyf en vakansie spesiaal te maak. Ons kan dit met vrymoedigheid aanbeveel vir selfs die kieskeurigste vakansiehouer! Ons het hope pret gehad, maar ook rus en vrede. Stilbaai is uniek en so is 21 Tornunstraat!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tornynstraat 21, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cb75d86fd6d7897056be07d3435a5256b590f97eefb3fe437e7f4cd2cf14376a5ba50140f56a8f94a523a9fac534065e5f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 21 Tornyn Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-16:00 10:00 -34.3820477 21.4189607
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem