Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tornynstraat 19

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tornynstraat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tornynstraat 19 bied gerieflike semi-selfsorgverblyf in Struisbaai.

Gaste kan uit 2 kamers kies wat slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied. Die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, asook WiFi in elke kamer.

Die kamers bied toegang tot 'n gemeenskaplike binnehof en daar is braaigeriewe wat gaste kan gebruik.

Tornynstraat 19 is net 600 m van die strand en 1 km van verskeie winkels en restaurante, asook Struisbaai se hoofstrand af. Struisbaai spog met aktiwiteite soos hengel, kajakvaar, branderplankry en vlieërbranderry. Daar is ook pylsterte in die hawe te bespeur en gaste kan tussen Julie en Augustus na die walvisse kyk. Net vier kilometer verder is L'Agulhas met sy Quin Point Vuurtoring, die Kaap Agulhas Vuurtoringmuseum en verskeie voetslaanroetes soos Spookdraai en Rasperpunt.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Tornynstraat 19
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Japie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 5

Ligging

  • Tornynstraat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tornynstraat 19 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tornynstraat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc90fbe9e1388321861660776b4dda46e7ca1fc28eb2bae5d7d0ca245591ea2c3cdab4515cd511252ed2eb92b8b4441a9c25b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 19 Tornyn Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.807391214417 20.051244446147
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem